Melk

Melk is 'n voedsame vloeistof wat vervaardig word deur vroulike soogdiere wat 'n kleintjie gebaar het.

Dit verskaf die primêre bron van voeding vir pasgeborenes voordat hulle 'n groter verskeidenheid kos kan verteer. Dit word ook verwerk om verskeie suiwelprodukte te maak soos room, botter, kaas, jogurt, roomys, kondensmelk, en vele ander voedsel- en industriële produkte.

Melk
'n Glas melk
Melk
'n Koei word gemelk.

Die melk wat deur mense geproduseer word, is moedersmelk. Babas ontvang moedersmelk deur borsvoeding, óf direk, óf deurdat die ma dit berg om die baba later te voed. In die voedselindustrie word hoofsaaklik koeimelk gebruik vir die produksie van produkte. Bokmelk, skaapmelk en ander diere se melk word egter ook soms gebruik.

Eksterne skakels

Tags:

BotterJogurtKaasKondensmelkRoomRoomysSoogdierVloeistof

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VerdampingHolocaustNeurenberg-verhoreSkooluniformKeramiekAarde se atmosfeerNG gemeente JansenvilleGroot GatSokkerWetenskaplike metodeDriedimensioneelGawes van die Heilige GeesHaelAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeDataverwerkingTennisWikiCarike KeuzenkampToutrek7de LaanGrondbesoedelingMuskeljaatkatVingerseksFabelClanwilliam-sandvisMiskruierOu Apostoliese KerkDokterReënAlliterasieNasionalismeMateriaalNierIslamitiese StaatNatuurwetenskapPlae van EgipteYstervarkKaapstadse waterkrisis 2015-2018MaagsweerVoortrekkermonumentBynierKinkhoesSoogdierDie ontstaan van die dramaEnkelvoudige sinIndiëHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSuiwelprodukWerkloosheidSportWaterkringloopKompasHamburgerFinale OplossingSeksposisieMeervoudSwawelKoue OorlogChris HaniAppel (sanger)Afro-AmerikanersHorlosieGregoriaanse kalenderStrykysterKoorsRobert SobukweMynbouNeonHelpmekaar-kollegeGeboorteMiddeloorontstekingNasiebouTransatlantiese slawehandelMierEeuPlaattektoniek🡆 More