Baker-Eiland

Baker-eiland (Engels: Baker Island) is 'n klein afgeleë eiland van die Verenigde State van Amerika en 'n onbewoonde eiland in die noordelike Stille Oseaan, wat tot Polinesië behoort.

Baker-eiland
Baker Island (Engels)
Ligging van die Baker-eiland in die Stille Oseaan
Ligging van die Baker-eiland in die Stille Oseaan
Kaart van die Baker-eiland
Kaart van die Baker-eiland
Amptelike taal Engels
Hoofstad Geen
Grootste stad Geen
Oppervlakte
 - Totaal
1,64 km2
Bevolking
 - Totaal
 - Bevolkingsdigtheid
0
0/km2
Geldeenheid Amerikaanse dollar ($) (VSD)
Tydsone UTC-12

Die eiland het 'n oppervlakte van 1,64 km². Baker-eiland lê noordoos van Australië, ten suidweste van Hawaii en ten noorde van Nieu-Seeland. Die naaste eiland is die onbewoonde Howland-eiland in die noorde.

Baker-Eiland
Beeld van die Baker-eiland
Baker-Eiland
Kaart van die sentrale Stille Oseaan
Vlag van die Verenigde State Verenigde State van Amerika Seël van die Verenigde State
StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau

Tags:

AustraliëEngelsHawaiiHowland-eilandKlein afgeleë eilande van die Verenigde State van AmerikaNieu-SeelandPolinesiëStille Oseaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

FotoJSEAarverkalkingRina HugoGeskiedenis van AfrikaansKultuurRoofdierGasJagluiperdPeriodieke tabelNederlandsAfrikaanse WikipediaHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalLionel PetersonKlimaatOm-te-infinitiefkonstruksieFrankrykSenuweestelselLeeuPreseminale vloeistofNatriumsulfietLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSoortnaamAfrikaansMiskruierWet op NaturellengrondEkonomieNetbalDemokrasieLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)VoorsetselDaggaGeldXenofobie in Suid-AfrikaBysteekBek-en-klouseerIntensiewe vormKrugerwildtuinJakobMenseregteOranjerivierUitwerking van klimaatsveranderingPerdKrimpvarkieLatynKnieOutismeMark (ekonomie)BeesDiepaartromboseAnilingusSlangHolocaustKolorektale kankerGrondwetShakaKatTekstielKunsKhoikhoiDoopWapen van Suid-AfrikaVenda (taal)HeupvervangingSpinnekopKoppeltekenElandréNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaWilna SnymanMurunwa MakwarelaTsongaLys van Afrika-landeVoornaamwoordKrapVigs🡆 More