Palau: Soewereine eilandstaat in Oseanië

Palau ( / pəlaʊ / (help·info)), amptelik die Republiek Palau (Engels: Republic of Palau, Palauaans: Beluu er a Belau), is 'n eilandstaat in die Stille Oseaan en Oseanië net noord van die ewenaar, sowat 800 km oos van die Filippyne en 3 200 km suid van Tokio.

Aangesien dit in 1994 ontstaan het uit Verenigde Nasies trusteeskap (geadministreer deur die Verenigde State), is dit een van die wêreld se jongste en kleinste soewereine lande. In Engels word die naam soms as Belau gespel in ooreenstemming met die inheemse uitspraak. Dit is voorheen ook as Pelew gespel. Palau bestaan uit sowat 340 eilande van die Karoline-eilande; die aangrensende Gefedereerde State van Mikronesië beslaan die ander deel van dié argipel.

Republiek Palau
Republic of Palau (Engels)
Beluu er a Belau (Palauaans)
Vlag van Palau Seël van Palau
Vlag Seël
Volkslied: Belau rekid
(Palauaans vir: "Ons Palau")
Ligging van Palau
Hoofstad Ngerulmud

7°30′N 134°37′O / 7.500°N 134.617°O / 7.500; 134.617

Grootste stad Koror

7°20′N 134°29′O / 7.333°N 134.483°O / 7.333; 134.483

Amptelike tale Engels en Palauaans
Regering

President
• Adjunkpresident
Unitêre presidensiële
grondwetlike republiek
Surangel Whipps Jr.
Uduch Sengebau Senior
Onafhanklikheid
• Huidige grondwet
• Verdrag oor vrye assosiasie
van die Verenigde State
2 April 1979
1 Oktober 1994
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
459 km2  (179ste)
177 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2018-skatting
 - 2013-sensus
 - Digtheid
 
17 907 (224ste)
20 918
46,7 / km2
121,0 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2021-skatting

$236 miljoen
$13 268

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2021-skatting

$235 miljoen
$13 180

MOI (2019) Palau: Soewereine eilandstaat in Oseanië 0,826 (50ste)  –  hoog
Geldeenheid Amerikaanse dollar ($) (USD)
Tydsone
 - Somertyd
(UTC+9)
nie toegepas nie (UTC+9)
Internet-TLD .pw
Skakelkode +680
Palau: Soewereine eilandstaat in Oseanië
Kaart van Palau
Palau: Soewereine eilandstaat in Oseanië
Kaart van Palau se 16 deelstate

Palau beslaan 'n oppervlakte van 459 km² en het 'n bevolking van sowat 21 500 in 2016 gehad. Palau is in die ooste van die Filippyne, in die noordooste van Indonesië, in die noordweste van Papoea-Nieu-Guinee en in die weste van die Gefedereerde State van Mikronesië geleë. Die hoofstad is Ngerulmud en die grootste stad is Koror.

As gevolg van die Spaans-Amerikaanse Oorlog is die argipel in 1899 deur Spanje aan die Duitse Keiserryk verkoop en by Duits-Nieu-Guinee ingelyf. Tydens die Eerste Wêreldoorlog is dit deur Japan beset en het na die oorlog 'n Volkebond-mandaat geword. Tydens die Tweede Wêreldoorlog is dit deur die Verenigde State beset en het in 1947 'n trougebied van die Verenigde Nasies geword. Palau het op 1 Oktober 1994 'n Verdrag oor vrye assosiasie met die Verenigde State onderteken, waarmee dit 'n onafhanklike land geword het. Die Verenigde State is nog steeds vir die verdediging van Palau verantwoordelik.

Palau is onderverdeel in 16 deelstate:

Deelstaat Oppervlakte (km²) 2012-sensus
Palau: Soewereine eilandstaat in Oseanië Aimeliik 44 281
Palau: Soewereine eilandstaat in Oseanië Airai 59 2 537
Palau: Soewereine eilandstaat in Oseanië Angaur 8,06 130
Palau: Soewereine eilandstaat in Oseanië Hatohobei 0,9 10
Palau: Soewereine eilandstaat in Oseanië Kayangel 1,7 76
Palau: Soewereine eilandstaat in Oseanië Koror 60,52 11 670
Palau: Soewereine eilandstaat in Oseanië Melekeok 26 300
Palau: Soewereine eilandstaat in Oseanië Ngaraard 34 453
Palau: Soewereine eilandstaat in Oseanië Ngarchelong 11,2 281
Palau: Soewereine eilandstaat in Oseanië Ngardmau 34 195
Palau: Soewereine eilandstaat in Oseanië Ngaremlengui 68 310
Palau: Soewereine eilandstaat in Oseanië Ngatpang 33 257
Palau: Soewereine eilandstaat in Oseanië Ngchesar 43 287
Palau: Soewereine eilandstaat in Oseanië Ngiwal 17 226
Palau: Soewereine eilandstaat in Oseanië Peleliu 22,3 510
Palau: Soewereine eilandstaat in Oseanië Sonsorol 3,1 42

Verwysings

Bronnelys

    Algemeen

Eksterne skakels


Palau: Soewereine eilandstaat in Oseanië  Verenigde State van Amerika Palau: Soewereine eilandstaat in Oseanië 
StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau

Tags:

ArgipelEilandstaatEn-us-Palau.oggEngelsEwenaarFilippyneGefedereerde State van MikronesiëKaroline-eilandeLys van lande volgens onafhanklikheidsdatumLêer:En-us-Palau.oggOseaniëPalauaansStille OseaanTokioVerenigde NasiesVerenigde State van Amerikaen:Wikipedia:Media help

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ronelda KamferBokmakierieAfvalbestuurWikimedia-stigtingAkademiaTekstielDokterNederlandsMaroela MediaKrugerwildtuinGregoriaanse kalenderSamespanningLyfstraf in skoleMenstruasieAfrikaanse taalleerVlag van Suid-AfrikaNG gemeente JansenvilleThys die BosveldklongKarlien van JaarsveldPropagandaBlourokkeReënvalbepalingAfrikaanse woordelys en spelreëlsDirekte en Indirekte redeEnkelvoudige sinAppel (sanger)LiesbreukPaulus van TarsusLChemiese reaksieSeksismeVulkaanKoolhidraatGrondwet van Suid-AfrikaBeesvleisJanie du PlessisSeksuele penetrasieFacebookWitbloedselIndustriële RevolusieKankerAluminiumKommunismePlae van EgipteCalviniaRumatoïede artritisGalileo GalileiDonkieAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidWaterkringloopPuberteitSwartbewussynsbewegingSoortnaamHartaanvalRudi ClaaseEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaWoordeboek van die Afrikaanse TaalLys van Afrikaanse rolprenteSkooluniformBysteekMeervoudE-posWêreld- Ekonomiese ForumBateFamilie (verwantskap)Lien se lankstaanskoeneSomerBernice WestRefentse MorakeSlaginstrumentNasionalisme23 AprilNierversakingOos-KaapVoël🡆 More