Eilandgebiede Van Die Verenigde State Van Amerika

Die Eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika (Engels: Insular Areas of the United States) is 'n term vir 'n groep van eilande van die Verenigde State van Amerika, wat geen deel van die 50 deelstate van die Verenigde State van Amerika of die Distrik van Columbia uitmaak nie.

Eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika
Insular Areas of the United States (Engels)
Eilandgebiede Van Die Verenigde State Van Amerika Eilandgebiede Van Die Verenigde State Van Amerika
(Vlag) (Groot Seël)
Nasionale leuse: E Pluribus Unum (tradisioneel)
(Latyn: Uit baie, een)

In God We Trust (sedert 1956)
Ligging van die eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika
Ligging van die eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika
Kaart van die eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika
Kaart van die eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika
Amptelike tale Engels
Hoofstad Washington, D.C.
Grootste stad Geen
President Joe Biden (D)
Oppervlakte
 - Totaal
10 553,18 vk km
Bevolking
 - Totaal (2010)
 - Bevolkingsdigtheid
4 411 808
418/vk km
Geldeenheid Amerikaanse dollar ($) USD
Tydsone UTC: −12 tot −4
Volkslied The Star-Spangled Banner

Die eilandgebiede is in die Karibiese See en die Stille Oseaan geleë en sluit die klein afgeleë eilande van die Verenigde State van Amerika in.

Karibiese See

Vlag Argipel of eiland Oppervlakte
(km²)
Lagoon
(km²)
Bevolking Verkryging Koördinate ISO 3166-1
ISO 3166-2
Eilandgebiede Van Die Verenigde State Van Amerika  Puerto Rico 8 959   3 994 259 10 Desember 1898 18°15′N 66°30′W / 18.250°N 66.500°W / 18.250; -66.500 (Puerto Rico) PR
Eilandgebiede Van Die Verenigde State Van Amerika  Amerikaanse Maagde-eilande 349   108 605 31 Maart 1917 18°20′N 64°50′W / 18.333°N 64.833°W / 18.333; -64.833 (Amerikaanse Maagde-eilande) VI
Eilandgebiede Van Die Verenigde State Van Amerika  Klein afgeleë eilande 5,4   0     UM
  Navassa 5,4   0 31 Oktober 1858 18°25′0″N 75°0′0″W / 18.41667°N 75.00000°W / 18.41667; -75.00000 (Navassa) UM-76
  Bajo Nuevo Bank 0,02 155 0 22 November 1869 15°53′0″N 78°38′0″W / 15.88333°N 78.63333°W / 15.88333; -78.63333 (Bajo Nuevo Bank)  
  Serranilla Bank 0,02 1200 0 8 November 1879
13 November 1880
15°50′0″N 79°50′0″W / 15.83333°N 79.83333°W / 15.83333; -79.83333 (Serranilla Bank)  

Stille Oseaan

Vlag Argipel of eiland Oppervlakte
(km²)
Lagoon
(km²)
Bevolking Verkryging Koördinate ISO 3166-1
ISO 3166-2
Eilandgebiede Van Die Verenigde State Van Amerika  Guam 549   168 564 1898 13°24′N 144°43′O / 13.400°N 144.717°O / 13.400; 144.717 (Guam) GU
Eilandgebiede Van Die Verenigde State Van Amerika  Noordelike Mariana-eilande 463,64   82 459 1945 16°8′N 145°45′O / 16.133°N 145.750°O / 16.133; 145.750 (Noordelike Mariana-eilande) MP
Eilandgebiede Van Die Verenigde State Van Amerika  Amerikaans-Samoa 199   57 881 1899 14°17′S 170°42′W / 14.283°S 170.700°W / -14.283; -170.700 (Amerikanisch-Samoa) AS
Eilandgebiede Van Die Verenigde State Van Amerika  Klein afgeleë eilande 28,14 244 40     UM
  Baker-eiland 1,64   0 28 Oktober 1856 0°11′42″N 176°28′42″W / 0.19500°N 176.47833°W / 0.19500; -176.47833 (Baker-eiland) UM-81
  Howland-eiland 1,85   0 28 Oktober 1856 0°48′26″N 176°37′1″W / 0.80722°N 176.61694°W / 0.80722; -176.61694 (Howland-eiland) UM-84
  Jarvis-eiland 4,50   0 28 Oktober 1856 0°22′S 160°3′W / 0.367°S 160.050°W / -0.367; -160.050 (Jarvis-eiland) UM-86
  Johnston-atol 2,67 130 0 6 September 1859 16°45′N 169°31′W / 16.750°N 169.517°W / 16.750; -169.517 (Johnston-atol) UM-67
  Kingman-rif 0,01 60 0 8 Februarie 1860 6°24′N 162°24′W / 6.400°N 162.400°W / 6.400; -162.400 (Kingman-rif) UM-89
Eilandgebiede Van Die Verenigde State Van Amerika  Midway-atol 6,20 40 40 28 Augustus 1867 28°13′N 177°22′W / 28.217°N 177.367°W / 28.217; -177.367 (Midway-atol) UM-71
Eilandgebiede Van Die Verenigde State Van Amerika  Palmyra-atol 3,9 8 0 21 Februarie 1912 5°52′N 162°5′W / 5.867°N 162.083°W / 5.867; -162.083 (Palmyra-atol) UM-95
Eilandgebiede Van Die Verenigde State Van Amerika  Wake-eiland 7,37 6 0 17 Januarie 1899 19°17′N 166°36′O / 19.283°N 166.600°O / 19.283; 166.600 (Wake-eiland) UM-79

Vrye geassosieerde state

Voormalige gebiede

Sien ook

Notas

Verwysings

Eksterne skakels


Eilandgebiede Van Die Verenigde State Van Amerika  Verenigde State van Amerika Eilandgebiede Van Die Verenigde State Van Amerika 
StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau

Tags:

Eilandgebiede Van Die Verenigde State Van Amerika Karibiese SeeEilandgebiede Van Die Verenigde State Van Amerika Stille OseaanEilandgebiede Van Die Verenigde State Van Amerika Vrye geassosieerde stateEilandgebiede Van Die Verenigde State Van Amerika Voormalige gebiedeEilandgebiede Van Die Verenigde State Van Amerika Sien ookEilandgebiede Van Die Verenigde State Van Amerika NotasEilandgebiede Van Die Verenigde State Van Amerika VerwysingsEilandgebiede Van Die Verenigde State Van Amerika Eksterne skakelsEilandgebiede Van Die Verenigde State Van AmerikaDeelstate van die Verenigde State van AmerikaEngelsKaribiese SeeKlein afgeleë eilande van die Verenigde State van AmerikaStille OseaanVerenigde State van AmerikaWashington, D.C.

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ProteïenSonnestelselKrieketMiddelmisbruikWoordeskatMangelSeksualiteitTamatieRonelda KamferKewerLiewe HeksieRenaissanceIdioomAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidKaapse florarykJudaïsmeKaapstadse waterkrisis 2015-2018BoelieryKaaps-Hollandse stylHector PietersonHondOmtrek, oppervlakte en volumeKlimaatveranderingVoedselkettingGroot TrekKrampTweede WêreldoorlogGemeenskapsorganisasieErfenisCarike KeuzenkampHartDriehoekHeupvervangingImmunologieBurgerregteOnderhandelinge om apartheid te beëindigLys van Afrikaanse rolprenteWoudMielieBybelMIV/vigs in Suid-AfrikaKolitisJakkalsJo BlackDemografie van Suid-AfrikaLandbouSamestellingKaapse VlakteGemeenskapKoperMobutu Sese SekoNedersettingArabies-Israeliese konflikSuikersiekteEkologieGriekwa-AfrikaansPrivaat maatskappyStikstofTuisbladMenseregtedagSelfoonMiddeloorontstekingParasitiese siektesWinterVersoeningsdagWhatsAppTrekarbeidSwart menseRacheltjie de BeerTydVars waterVolstruisAtmosfeerKunsmatige intelligensieAfrikaanse woordelys en spelreëls🡆 More