Babiana

Babiana (Bobbejaantjie) is 'n blomplant genus en geofiete wat behoort tot die familie Iridaceae.

Rooibobbejaantjie
Babiana
Blomme aan 'n rooibobbejaantjie B. villosa
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Iridaceae
Subfamilie: Crocoideae
Tribus: Croceae
Genus: Babiana
Ker Gawl.
Tipespesie
Babiana plicata
Ker Gawler, (1801)
Sinonieme
  • Acaste Salisb.
  • Anaclanthe N.E.Br.
  • Antholyza L.

Tot hierdie genus word ongeveer 93 spesies gereken. Die meerderheid van die spesies kom net in die Wes-Kaap, Namakwaland en die suidweste van Namibië – veral in die wintereënvalgebied van die sukkulente Karoo – voor, maar daar is ook een spesie B. socotrana wat net op die eiland Sokotra aangetref word, wat origens ook 'n droë winterreënvalklimaat besit. Daar word gedink dat die tussenliggende gebiede in die verlede 'n vergelykbare klimaat moes gehad het.

Alle bobbejaantjies het ondergrondse knolle en die plant rus in die droë seisoen om tydens die reëns weer uit die knol op te groei. Alle bobbejaantjies het behaarde blare wat in die lengterigting voue vertoon.

Fotogalery

Spesies

Daar is 94 spesies wat tot die genus hoort:

Notas

Verwysings

Tags:

Babiana FotogaleryBabiana SpesiesBabiana NotasBabiana VerwysingsBabiana

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoolstofdioksiedWortelkanaalTegnologieElandréSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994VoorvoegselHector PietersonLys van nedersettings in Suid-AfrikaIronieVlekvrye staalGeskiedenis van AfrikaansVennootskapHerpes simplexBreyten BreytenbachCarike KeuzenkampDeon GrootDuitslandKoolhidraatHeupvervangingKrieketVisSamestellingJan van HunksOrale seksGregoriaanse kalenderFrederik Willem de KlerkJust NuisanceTrappe van vergelykingDepressie (gemoedstoestand)Slawerny in Suid-AfrikaBywoordNierversakingRivierWikimedia-stigtingWiskundige terminologieTropiese sikloonDermpoliepLenteWes-KaapLSirkelCovid-19-pandemieSteenkoolSomerNasiebouWerkloosheidBeesvleisDemokrasieArabiesPropagandaMilitêre geskiedenis van Suid-AfrikaKultuurAardverwarmingAarverkalkingSeksHondsdolheidRooiAngolese BurgeroorlogEskomFamilie (verwantskap)AfvalbestuurKaapstadse waterkrisis 2015-2018SlawernyJudaïsmeSelfstandige naamwoordGeskiedenis (vakgebied)VoedingKonjunktivitisGroepsdrukLys van medisinale kruieN.P. van Wyk LouwMusiekSkilpadAkuutMetaalnywerheidArmoedeSuurstof🡆 More