Babiana Tubulosa: Plantspesie

Babiana tubulosa is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Babiana behoort.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom vanaf Vredenburg tot by Mamre voor waar dit deel van die fynbos is. Die spesie het 'n voorkomsgebied van kleiner as 1 566 km² en daar is twintig subpopulasies. Die oorblywende subpopulasies word bedreig deur ontwikkeling op die Vredenburg-skiereiland, veral by Dwarskersbos, St. Helenabaai, Saldanha, Jacobsbaai en Langebaan. Rondom Mamre en Darling het die plant van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing.

Babiana tubulosa
Babiana Tubulosa: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Iridoideae
Tribus:
Irideae
Genus:
Spesie:
B. tubulosa
Binomiale naam
Babiana tubulosa
(Burm.f.) Ker Gawl., (1827)
Sinonieme
  • Babiana tubata (Jacq.) Sweet
  • Babiana tubulosa var. tubata (Jacq.) Ker Gawl.
  • Gladiolus longiflorus Andrews
  • Gladiolus tubatus Jacq.
  • Ixia tubulosa Burm.f.

Galery

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeweldNasionale lied van Suid-AfrikaMadison IvyOppervlakteDoziHeuningMeningsverskil oor aardverwarmingKindermishandelingBlourokkePretoriaUnited Africans TransformationNederlandsPlastiekGoeie VrydagBTWEerste WêreldoorlogChirurgieOekraïneGeestesteuringNazi-DuitslandNegrologieKlem-in-die-kaakPuberteitLeeudoringstadWaterbesoedelingKlinkerWebwerfKweekhuiseffekGoogle MapsMaroela MediaPoësieEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaPeriodieke tabelKunsmatige algemene intelligensieLeah van NiekerkDokterLuiperdVenesiëNederduitsch Hervormde KerkProteaAnargismeElandréMangaanSlawernyItaliëOostenrykEkotoerismeLiefdeEgipteMensGoogleMuishondParlement van Suid-AfrikaKalsiumIndustriële RevolusieHannes van WykOutismeKlerksdorpAlkoholismeStokely CarmichaelC++Pad na jou hart2024 Formule Een-seisoenAdolf HitlerSlag van BloedrivierBosluisbytkoorsBaardskeerder-spinnekopPlae van EgipteKatFotosinteseLangste woordFiela se kindSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Onderhandelinge om apartheid te beëindigKankerbossie🡆 More