Mamre

Mamre, 'n dorp in die provinsie Wes-Kaap (Suid-Afrika), was oorspronklik 'n sendingstasie van die Morawiese Sendinggenootskap, wat in die jaar 1808 gestig is.

Dit is 17 km suid van Darling geleë.

Mamre
De Kleine Post in Mamre
De Kleine Post in Mamre
Mamre is in Wes-Kaap
Mamre
Mamre
Mamre Mamre se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 33°31′0″S 18°28′0″O / 33.51667°S 18.46667°O / -33.51667; 18.46667 18°28′0″O / 33.51667°S 18.46667°O / -33.51667; 18.46667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
MunisipaliteitStad Kaapstad
Oppervlak
 • Totaal1,87 km2 (0,72 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal9 048
 • Digtheid4 839/km2 (12 530/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.3%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense94.6%
 • Swart mense3.0%
 • Ander1.8%
Taal (2011)
 • Afrikaans 92.3%
 • Engels 6.0%
 • Ander 1.6%
Poskode (strate)
7349
Poskode (posbusse)
7347

Geskiedenis

Die goewerneur van die Kaap, graaf Van Clarendon, het op 23 Maart 1808 drie plase De Groene Kloof, Louwskloof en Cruywagenskraal aan die Morawiese Sendinggenootskap geskenk. Die eerste kerk is in 1816 gebou.

Vandag

Die dorpie spog vandag met 'n gerestoureerde watermeule en 'n aantal tradisionele huise in die Kaaps-Hollandse Styl. Die dorpie se Bybelse naam, Mamre verwys na Abraham se tuiste en beteken "vettigheid".

Boorlinge

Sien ook

Verwysings

Tags:

Mamre GeskiedenisMamre VandagMamre BoorlingeMamre Sien ookMamre VerwysingsMamre1808Darling, Wes-KaapDorpMorawiese kerkSuid-AfrikaWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BreedtegraadSportNatuurbewaringIslamitiese kalenderAarde se atmosfeerLewende en nie-lewende dingeSlag van MajubaOmgewingsbeheerWitbankInligtingJoodse kalenderPankreasHoofletterUniegebouRacheltjie de BeerSpinnekopBruto nasionale produkKrugerwildtuinVitamienProbleemoplossingReptielRooibosTweede WêreldoorlogSlotmasjienBrandmondsindroomVerplegingDramaDeelwoordVoorvoegselAarverkalkingSwartrenosterEl NiñoNarsismeSlakBlourokkeSelfkonsepFamilie (verwantskap)SokkerNederlandsWoestynSeekoeiBynierNederlandHomoseksualiteitVigsWindpompWaardeBuikpotigesMenstruasieOnderwerp (taalkunde)ArmoedeverligtingVersamelnaamOmkoperyTienerEkotoerismeJeuksiekteBoomKangaroeHeelgetalDuitse maselsPersentasieHepatitis BLandbouBloukraanvoëlElektroniese fondsoordragRegering van Suid-AfrikaVerbruikerBakterieWiki CommonsHidroponikaGeestesteuringAmor VittoneBloukransrivierbrugSeksueel oordraagbare infeksieRoofdierIngenieurswese🡆 More