Kankerbossie

Die Kankerbossie (Sutherlandia frutescens) - dit word ook gansies genoem - is 'n klein struik wat vanaf Julie tot Desember blom.

Die plant, 'n vinnige groeier, benodig vol son en min water om te groei. Dit het 'n silwergrys loof, oranje pronkertjievormige blomme en pienkrooi peule. Die struik het baie medisinale gebruike.

Kankerbossie
Kankerbossie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Sutherlandia
Spesie:
S. frutescens
Binomiale naam
Sutherlandia frutescens

Die kankerbossie het verskeie volksname, onder andere: blaasbossie, blaas-ertjie, eendjies, gansiekeurtjie, klappers en hoenderbelletjie.

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Grondwet van Suid-AfrikaNazi-DuitslandSelfvertroueSkisofrenieRekenaarRymIetermagoAppel (sanger)Pieter DuvenageISimangaliso-vleilandparkDokterVergelykings (taalkunde)BaälBreinvliesontstekingBeaufortskaalHangbrugHentaiHennie MaasEkostelselGewone tortelduifPussy RiotToringNagmaalHernubare energieLeonardo da VinciJodeMadison IvyWater (molekuul)KinderregteEkosisteemekologieErfenisSuurstofLys van medisinale kruiePeriodieke tabelLys van Islamitiese feeste en herdenkingsPortugeesMandaryn-ChineesMeervoudDuifUilJan Willem JanssensLuiaardSleutel (musiek)MaagsweerChemiese elementKiewieteSteve BikoOntwerpKanadaMikro-ekonomieGipsIranPornografieTaalEierleierTsjeggiesBrongitisIngenieursweseAarverkalkingKoos du PlessisNuwe TestamentWiskundige terminologieSiya KolisiVlagterminologieMaatskaplike verantwoordelikheidMiddelburg, Oos-KaapKorrupsieKlein-KarooIP-adresVersamelnaamDoopSwawelKoringGerda SteynKoolhidraat🡆 More