Nicolaas Laurens Burman

Nicolaas Laurens Burman (27 Desember 1734 – 11 September 1793) was 'n Nederlandse botanis.

Nicolaas Laurens Burman
Nicolaas Laurens Burman

Hy was die seun van Johannes Burman (1707–1780), en het sy vader opgevolg as die voorsitter van plantkunde by die Athenaeum Illustre van Amsterdam, asook die Hortus Botanicus. Hy het die korrespondensie met Carl Linnaeus voortgesit en in 1760 by die Universiteit van Uppsala aangesluit. Hy is die skrywer van talle werke, insluitende die Specimen botanicum de geraniis (1759) en Flora Indica (1768), wat later deur Johann Gerhard Koenig (1728–1785) voltooi is.

Die outeursafkorting Burm.f. word gebruik om hierdie individu as die skrywer aan te dui wanneer 'n botaniese naam aangehaal word.

Sien ook

Verwysings

  • "Nicolaas Laurens Burman". Author Details. IPNI. 3 Maart 1991.

Tags:

Nederland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BreinPeter SnydersNoordwesBorsRieldansHaasOnderhoudAborsieWiskundeSteenkoolAfkortingSamestellende afleidingSteve BikoLys van elemente volgens simboolGeskiedenis van erotiese afbeeldingsKolitisSwangerskapGeldTrigeminale neuralgieLys van myne in Suid-AfrikaBoor (element)Nasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyHemelBesemRenaissanceDuitsOligopolieCleopatra VIIHeuningPersentasieRobert SobukwePornografiese akteurViëtnamLys van Nederlandse skildersKoue OorlogTaalfossielErektiele disfunksieNatuurlike hulpbronAkuutOogproblemeArmoedeMobutu Sese SekoWoestynMeettegniekPseudowetenskapIntensiewe vormEkologieHeupWekkerOranjerivierAngssteuringStaatstoelaeKartografieHoenderRobbeneilandSpringbokkeDroomDundermVoedingOu Apostoliese KerkAspoestertjieRymSwartrenosterPriemgetalMaatskappyWikiquoteJavaScriptSpreeuBevolkingsafnameMagsverheffingKinderregtePornhubStedelike hitte-eilandSpringbokYstertydperk🡆 More