Suid-Carolina

Suid-Carolina (Engels: State of South Carolina) is 'n deelstaat in die suidooste van die Verenigde State van Amerika.

Die hoofstad en grootste stad is Columbia.

Deelstaat Suid-Carolina
alt alt
Vlag van Suid-Carolina Seël
Bynaam(e): The Palmetto State
alt
Kaart van die Verenigde State met Suid-Carolina uitgelig
Amptelike taal(e) Engels
Hoofstad Columbia
Grootste stad Columbia
Area  40ste in die V.S.
 - Totaal 82 931 km2
 - Wydte 320 km
 - Lengte 420 km
 - Water 4 949 km2
 - % water 6 %
 - Breedtegraad 32° 2′ N tot 35° 13′ N
 - Lengtegraad 78° 32′ W tot 83° 21′ W
Bevolking  24de in die V.S.
 - Totaal 4 625 484
 - Digtheid 55,8/km2
24ste in die V.S.
Hoogte  
 - Hoogste punt Sassafrasberg
1 085 m
 - Gemiddeld 110 m
 - Laagste punt Atlantiese Oseaan
seevlak
Toetrede tot die Unie  23 Mei 1788 (8ste)
Goewerneur Henry McMaster (R)
Luitenant-Goewerneur Pamela Evette (R)
Wetgewer Suid-Carolina Algemene Vergadering
 - Hoërhuis Senaat
 - Laerhuis Huis van Verteenwoordigers
V.S. Senatore Lindsey Graham (R)
Tim Scott (R)
Tydsone UTC -5 / Somertyd -4
Afkortings SC US-SC
Webblad www.sc.gov

Suid-Carolina het 'n bevolking van 5,2 miljoen en 'n oppervlakte van 82 931 vierkante kilometer. Die deelstaat word in die noorde deur Noord-Carolina, en in die weste deur Georgia begrens. Die Atlantiese Oseaan lê in die ooste. Dit is die agtste deelstaat wat tot die Unie toegelaat is. Suid-Carolina was een van die oorspronklike 13 deelstate wat in opstand teen die Britse heerskappy gekom het. Dit was ook een van die deelstate wat die Gekonfedereerde State van Amerika gevorm het. Suid-Carolina was die eerste deelstaat wat van die Unie afgestig het (1860).

Suid-Carolina se bynaam is The Palmetto State. 'n Palmetto is 'n tipe van dwergpalm.

Suid-Carolina
Suid-Carolina se Staatshuis
Suid-Carolina
Rainbow Row in Charleston, die oudste stad in die deelstaat wat in 1670 gestig is
Suid-Carolina
Die kusdorp Myrtle Beach is vir massatoerisme ontsluit
Suid-Carolina
Die Arthur Avenel Jr. Bridge (ook bekend as Cooper River Bridge) verbind die middestad van Charleston met Mount Pleasant
Suid-Carolina
Oggendmis in Februarie
Suid-Carolina
Pragtige sonsopkoms oor die Atlantiese Oseaan

Eksterne skakels

    Toerisme

    Geskiedenis

Suid-Carolina  Verenigde State van Amerika Suid-Carolina 
StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau

Tags:

ColumbiaDeelstaatEngelsHoofstadVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vaginale kankerSkerpioenKultuurAkkedisKrokodilVermontTsoenamiVeeartsKonsentrasiekampDawidOseaanRegardt van den BerghKunsmatige intelligensieAbstraksie (rekenaarwetenskap)LuislangeKomplementêre kleureHarry KerrHeks van HexrivierPretoriaLourensrivierEpilepsieOrale seksWindNederlandsMetamfetamienPaarl GimnasiumSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieKommunismeKommunikasieErns GrundlingJames AlexanderValentynsdagAardverwarmingAtlantiese OseaanBeurtkragDuitslandGalblaasSuid-Afrikaanse GrensoorlogDeelstate van die Verenigde State van AmerikaBTWVlagterminologieJode in Suid-AfrikaAfrikaansMarkenKaliumGlasHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalJesus van NasaretGrondbesoedelingHomofoonAmandelSikloonCovid-19-pandemieDramaRassismePaddaGoudBestaansboerderyInfeksieNic de JagerLys van nedersettings in Suid-AfrikaPikkewynAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKarakteriseringDemokrasieMusiekteaterKolorektale kankerGodGeskiedenis van Suid-AfrikaLieweheersbesieKoperTafeltennisGordelroosAnglo-BoereoorlogSeksOnderwys in Suid-AfrikaGeslag🡆 More