Navassa

Navassa ook Navassa-eiland (Engels: Navassa Island, Frans: Île de la Navasse of La Navasse, Kreools: Lanavaz of Lavash) is 'n klein afgeleë eiland van die Verenigde State van Amerika en 'n onbewoonde eiland in die oostelike Karibiese See.

Navassa
Navassa
(Vlag van Navassa) (Logo van die United States Fish and Wildlife Service)
Ligging van Navassa in die Karibiese See
Ligging van Navassa in die Karibiese See
Kaart van Navassa
Kaart van Navassa
Amptelike taal Engels
Hoofstad Geen
Grootste stad Geen
Oppervlakte
 - Totaal
5,2 km2
Bevolking
 - Totaal
 - Bevolkingsdigtheid
0
0/km2
Geldeenheid US-Dollar ($) (VSD)
Tydsone UTC: UTC -5
Volkslied Geen

Die eiland het 'n oppervlakte van 5,2 km2. Navassa lê oos van Jamaika, ten suide van Kuba en ten weste van Haïti. Die eiland word deur die Verenigde State van Amerika geadministreer en deur Haïti geëis, wat die naaste land is.

Navassa
Satellietbeeld van Navassa
Navassa
Ligging van Navassa in die Karibiese See

Verwysings

Navassa  Verenigde State van Amerika Navassa 
StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau

Tags:

EngelsFransHaïtiJamaikaKaribiese SeeKlein afgeleë eilande van die Verenigde State van AmerikaKreoolsKubaVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Sally EsterhuizenWysheidRussiese inval in Oekraïne sedert 2022TussenwerpselKoningsproteaKunselementeWortel (wiskunde)KaapstadGewone breukeBreedtegraadWalvisGesonde dieetTuberkuloseSkoenlapperHerfsBuikpotigesReënspinnekopSuid-Afrikaanse PolisiediensSeksuele opwekkingStikstofKinderarbeidAfrikanersOmtrek, oppervlakte en volumeBesoedelingOnafhanklikheidBoet TroskiePornografiese akteurAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeGewerweldesBeurtkragPersentasieIrma SternKommunikasieSuid-Afrikaanse pondSteve HofmeyrSeksueel oordraagbare infeksieAanpassing (biologies)DiftongSuikerbekkiesKlinkerOrganiese molekulesBeerYsterBiodiversiteitEerste WêreldoorlogGrammofoonSkaapOorstromingMangelontstekingEmosieBelastingLys van Suider-Afrikaanse soogdiereMosesGeografie van Suid-AfrikaAppel (sanger)VaginaKrugerwildtuinRooibosAsiëStikstofsiklusAborsieGemeenskapSendelingposisieGasa-Israel-konflik van Oktober 2023BysteekSportPoesAgtervoegselVoegwoordDierSelfbeeldPretoriaSelfoonElektroniese fondsoordragIndië🡆 More