Hagåtña

Hagåtña (voorheen Agana) is die hoofstad en grootste stad van die eilandnasie Guam, 'n eilandgebied van die Verenigde State van Amerika.

Die stad het 'n bevolking van 1 100 in 2000 gehad en het 'n oppervlakte van 2,6 km². Die stad is 1668 deur Spanjaarde as Agana gestig en is die oudste Europese stad in die Stille Oseaan en Oseanië. 1998 is die naam volgens die uitspraak deur die plaaslike bevolking ná Hagåtña verander.

Hagåtña
Hagåtña

Kaart Wapen
Hagåtña
Hagåtña
Vlag
Hagåtña
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Gebied Vlag van Guam Guam
 Koördinate 13°29′N 144°45′O / 13.483°N 144.750°O / 13.483; 144.750
 Stigting 1688
 Oppervlakte:  
 - Totaal 2,6 vk km
 Hoogte bo seevlak 2 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2000) 1 100
 - Bevolkingsdigtheid 423/vk km
 Tydsone UTC +10
 - Somertyd UTC +10
 Burgemeester John A. Cruz
 Amptelike webwerf ns.gov.gu/agana.html Geargiveer 28 Augustus 2005 op Wayback Machine

Tags:

Eilandgebiede van die Verenigde State van AmerikaEilandnasieEuropaGuamHoofstadOseaniëSpanjeStille OseaanVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Elon MuskZack du PlessisBalletTropiese sikloonMiddeloorontstekingHector PietersonHeks van HexrivierSonja HerholdtKriekLongAngolese BurgeroorlogVlekvrye staalVoorsetselLien se lankstaanskoeneWoordeboek van die Afrikaanse TaalWinterAustraliëRugbyWaterbesoedelingGedigTsongaLys van NG gemeentesPad na jou hartMierBrongitisSeksueel oordraagbare infeksieOutismeVoedselkettingSonnestelselFotosinteseBevolkingPornografieAsemhalingWaterbesparing in Suid-AfrikaOu Apostoliese KerkBolandse aardbewing van 1969MoedersdagInfeksieSebraKlem-in-die-kaakSlag van Cuito CuanavaleKernkragIngrid JonkerDoziKolonialismeKasteel die Goeie HoopKaliumNG gemeente TheunissenLionel Messi19de eeuBreinvliesontstekingVierde Industriële RevolusieHartversakingSkoolLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LiefdeNagmaalEreksieGautengOorkruipersWikipediaAntieke EgipteWitbloedselYslandGewone luislangEierstokLyfstraf in skoleBelastingStam (taalkunde)MasturbasieMaagsweerWeervoorspellingMynbouAppel🡆 More