Aruba

Aruba (Nederlands: of , luister (hulp·inligting); Papiaments: ), amptelik die Land Aruba (Nederlands: Land Aruba; Papiaments: Pais Aruba), is 'n eilandstaat in die Karibiese See en behoort tot die ABC-eilande net noord van Venezuela.

Tot in 1986 het Aruba deel uitgemaak van die Nederlandse Antille, maar dié eiland is sedert 1 Januarie 1986 'n outonome land binne die Koninkryk van die Nederlande.

Land Aruba
Land Aruba (Nederlands)
Pais Aruba (Papiaments)
Vlag van Aruba Wapen van Aruba
Vlag Wapen
Volkslied: Aruba Dushi Tera
(Papiaments vir: "Aruba, lieflike land")

Koninklike volkslied: Wilhelmus
Ligging van Aruba
Hoofstad Oranjestad

12°31′N 70°2′W / 12.517°N 70.033°W / 12.517; -70.033

Grootste stad Oranjestad
Amptelike tale Nederlands en Papiaments
Regering


Monarg
• Goewerneur
Eerste minister
Unitêre parlementêre
verteenwoordigende demokrasie
onder 'n grondwetlike monargie
Willem-Alexander
Alfonso Boekhoudt
Evelyn Wever-Croes
Onafhanklikheid
Outonomiteit
• Datum

binne die Koninkryk van die Nederlande
1 Januarie 1986
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
180 km2  
69 myl2
feitlik geen
Bevolking
 - 2022-skatting
 - 2020-sensus
 - Digtheid
 
106 739 (180ste)
108 166
560,4 / km2 (22ste)
1 451,4 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2023-skatting

$5,449 miljard
$49 627

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2023-skatting

$3,633 miljard
$33 094

Geldeenheid Floryn (AWG)
Tydsone
 - Somertyd
AST (UTC-4)
nie toegepas nie (UTC-4)
Internet-TLD .aw
Skakelkode +297
Aruba
Nasa-Satellietbeeld van Aruba
Aruba
Kaart van Aruba

Die amptelike tale is Nederlands en Papiaments (die volkstaal); ander tale wat gepraat word is Spaans en Engels. Die hoofstad en grootste stad is Oranjestad. Die eiland beslaan 'n oppervlakte van 180 km² en het 'n bevolking van 106 739 in 2022 gehad.

Etimologie

Daar bestaan verskeie teorieë oor die oorsprong van die naam "Aruba":

  • Van die Spaanse Oro hubo wat beteken "daar was goud"
  • Van die Eiland-Karibiese woord Oruba wat beteken "goed geplaas"
  • Van die Eiland-Karibiese woorde Ora ("dop") en Oubao ("eiland")

Galery

Verwysings

Bronnelys

    Algemeen

Eksterne skakels

Aruba  Koninkryk van die Nederlande Aruba 
Lande:Aruba · Curaçao · Nederland · Sint Maarten
Provinsies in Nederland:Drenthe · Flevoland · Friesland · Gelderland · Groningen · Limburg · Noord-Brabant · Noord-Holland · Overijssel · Utrecht · Zeeland · Zuid-Holland
Besondere munisipaliteite in Nederland:Bonaire · Saba · Sint Eustatius

Tags:

Aruba EtimologieAruba GaleryAruba VerwysingsAruba BronnelysAruba Eksterne skakelsArubaABC-eilandeEilandstaatKaribiese SeeKoninkryk van die NederlandeLêer:Nl-Aruba.oggNederlandsNederlandse AntilleNl-Aruba.oggPapiamentsVenezuelaWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HadjJesus van NasaretHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalPlae van EgipteKangaroeLuiperdLetterlike en figuurlike taalgebruikVolumeBorskankerAsmaErica BoyerAfrikaanse naguilGeboorteAkira ToriyamaKoedoeModernismeNarsismeHennie MaasRugbywêreldbeker 1991VrouAppelblaarVuurSesnasies-toernooiLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameMondLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Tweede VryheidsoorlogBoet TroskieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBosluisDonderstormTuberkuloseEucalyptusOrthopteraGeorgiese nasionale rugbyspanSean CombsMeksikoLys van chemiese elemente volgens atoomgetalMasturbasieNederduitse Gereformeerde KerkSaharaSwitserlandMarkus JoosteGoogleGawes van die Heilige GeesPubiese hareNiersteenMuishondNierversakingOntkiemingHemelvaartsdagKaapstadMusieksimboleReënspinnekopHartversakingAnale seksNieuwoudtvilleGeurmiddelSelfieTonnels van Củ ChiDanie du ToitAkroniemDie BylHematurieDissipel vir wie Jesus baie lief wasKolorektale kankerKonjunktivitisKolonoskopieTolla van der MerweLys van Suid-Afrikaanse musikante🡆 More