De

ISO 3166-2:DE is 'n ISO-standaard en bylae tot ISO 3166-2 wat spesifiek op Duitsland betrekking het.

Hierdie standaard definieer Duitsland se deelstate.

Kodes

Die voorvoegsel DE staan vir Duitsland, die tweede deel is die deelstaat se tweeletter-kode:

De 
Kaart van Duitsland met die kode vir elke deelstaat
Kode Naam Kategorie
DE-BW Baden-Württemberg deelstaat
DE-BY Beiere deelstaat
DE-BE Berlyn deelstaat
DE-BB Brandenburg deelstaat
DE-HB Bremen deelstaat
DE-HH Hamburg deelstaat
DE-HE Hesse deelstaat
DE-MV Mecklenburg-Voorpommere deelstaat
DE-NI Nedersakse deelstaat
DE-NW Noordryn-Wesfale deelstaat
DE-RP Rynland-Palts deelstaat
DE-SL Saarland deelstaat
DE-SN Sakse deelstaat
DE-ST Sakse-Anhalt deelstaat
DE-SH Sleeswyk-Holstein deelstaat
DE-TH Thüringen deelstaat

Sien ook

Bronne

  • ISO 3166-2, die verwysingstabel vir regionale landkodes.
  • ISO 3166-1, die verwysingstabel vir alle landkodes, soos gebruik vir domeinname op die Internet.

Tags:

DuitslandISO 3166-2

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AtoomSpelerposisies in rugbySeksuele penetrasieKrampStereotipeHector PietersonErfenisNiemetaalKniePussy RiotDroogteBiodiversiteitSeksNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyLys van myne in Suid-AfrikaRonelda KamferYsterVolhoubaarheidOorkruipersInnes en Franna BenadéGrondwet van Suid-AfrikaNamibiëMenstruasieHokkieToestand van materieVrystaatEkonomiese sektorAardbewingVerkoueBevolkingDomineeDrakensbergeDemi Lee MooreHibernasieOntbossingVoedingInstagramCarike KeuzenkampInvloed van vigs op die ekonomieAgtervoegselUKhahlamba-DrakensbergparkLetterlike en figuurlike taalgebruikWelwitschiaGestremdheidSeekatStikstofNag van die lang messeVerstedelikingPoesBipolêre gemoedsteuringKapitalismeRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Tweede WêreldoorlogEkotoerismeWaterBurgerregteRob HersovSnaarinstrumentRegeringMIVAfrikaanse TaalmonumentSendelingposisieUnie van Suid-AfrikaDuitslandGalileo GalileiDeelwoordFilistyneMangelontstekingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024SpringbokAfrikaanse woordelys en spelreëlsNoord-Kaap🡆 More