Za

ISO 3166-2:ZA is 'n ISO-standaard en bylae tot ISO 3166-2 wat spesifiek op Suid-Afrika betrekking het.

Hierdie standaard definieer Suid-Afrika se deelstate. Anders as sommige lande, word alle Suid-Afrikaanse deelstaat "provinsies" genoem.

Kodes

Die voorvoegsel ZA staan vir Suid-Afrika, die tweede deel is die provinsie se tweeletter of drieletter-kode:

Za 
Kaart van Suid-Afrika met die kode vir elke provinsie
Kode Naam
ZA-GP Gauteng
ZA-KZN KwaZulu-Natal
ZA-LP Limpopo
ZA-MP Mpumalanga
ZA-NC Noord-Kaap
ZA-NW Noordwes
ZA-EC Oos-Kaap
ZA-FS Vrystaat
ZA-WC Wes-Kaap

Sien ook

Verwysings

Tags:

ISO 3166-2Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TermietSlawernyKolonisasieKlimaatsverandering in Suid-AfrikaHemelvaartNarsismeSeksismeKarakteriseringPretoriaEben EtzebethTafelbergRooms-Katolieke KerkHoofkarakterAardbewingOrtopedieKrampNederlandsGewone breukeNiersteenBeroerteBruto binnelandse produkKoppeltekenMusiekWaarheid-en-versoeningskommissieSleutel (musiek)IsraelArmoedeverligtingAbstraksie (rekenaarwetenskap)ChromatografieVaalrivierWet op NaturellengrondOranjerivierDeelwoordMangelontstekingDagboekGloeilampEllipstekenKlereKopieregWerkersdagGrootste rampe in Suid-AfrikaRymCleopatra VIIPropagandaRassisme in AfrikaTussenwerpselMangelMonopolyVierde Industriële RevolusieMeervoudLys van kinderspeletjiesNasionale VrouemonumentNatuurbewaringDie Stem van Suid-AfrikaKolitisGrondwetDroomLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSanskritProteïenPankreasSterSuid-Afrikaanse randOlimpiese Somerspele 2024SeisoenCristiano RonaldoMobutu Sese SekoBiodiversiteitMetaalGriepMielieKevin Rudd🡆 More