.Dd

.dd is die Internettopvlakdomein vir die Duitse Demokratiese Republiek (Oos-Duitsland).

Dit is gekies op grond van die ISO 3166-1 alfa-2 kode vir die Duitse Demokratiese Republiek, die letters uit die Duitse naam van die land: Deutsche Demokratische Republik. In ooreenstemming met IANA-beleid, was .dd dus beskikbaar om aan Oos-Duitsland toegeken te word. Maar dit het nooit gebeur nie, en so is .dd nog nooit by die wortelnaambediener (root nameserver) gevoeg nie. Die enigste gebruik was intern by die universiteite van Jena en Dresden.

Met die hereniging van Duitsland, het Oos-Duitsland deel geword van die Federale Republiek van Duitsland, wat reeds die domein naam .de toegeken is. Die ISO 3166-1-kode "DD" is in 1990 teruggetrek.

Verwysings

Tags:

Duitse Demokratiese RepubliekDuitse taalISO 3166-1Lys van Internettopvlakdomeine

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VarkDinosourusPastoorEkonomie van Suid-AfrikaTswanaKarakteriseringVoëlKompasInligtingStaatstoelaeWiskundePirow BekkerVulvaNederlandsGeestesteuringMurraysburgWaarheid-en-versoeningskommissieSportWhatsAppMartin Luther King jr.Hector PietersonJuraJohn Brown (aktivis)BrandmondsindroomAsiëPotchefstroomVolhoubaarheidKommunismeWet op Bantoe-onderwysMenstruasieToestand van materiePesachSimboolBronsLys van Afrikaanse skrywersBiodiversiteitImpakte van toerismeCarike KeuzenkampKinderregteBedryfstelsel (inligtingstegnologie)OlifantMisdaadBotswanaFiela se kindWiskundige terminologieOnderhandelinge om apartheid te beëindigLys van Afrikaanse rolprenteAardeBeaufortskaalHemelvaartWetenskaplike klassifikasieNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyBoerboelSeksuele opwekkingBeeldspraakDikdermSkaakGrondsoorteOrale seksSonnestelselTelwoordJohannes MeintjesJeuksiekteOligopolieWillie JoubertInleiding tot die genetikaAanhalingstekensMarie AntoinetteWolkDepressie (gemoedstoestand)VoortrekkersAntjie SomersKunsGeweldPriemgetal🡆 More