Iguanodontia

Iguanodontia, of die iguanodonte, was ’n klade plantvretende dinosourusse wat van die Middel-Jura tot die Laat Kryt geleef het.

Van die lede is Camptosaurus, Callovosaurus, Iguanodon, Tenontosaurus en Hadrosauridae. Iguanodonte was een van die eerste groepe dinosourusse wat ontdek is. Hulle is van die bekendste dinosourusse en was van die mees uiteenlopende en wydverspreide herbivoorgroepe van die Kryt-periode.

Iguanodontia
Tydperk: Middel-Jura-Laat Kryt
163–65.5 m. jaar gelede
Iguanodontia
Die koppe van verskillende Iguanodontia.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Neornithischia
Infraorde:
(geen rang):
Iguanodontia

Dollo, 1888
Subgroepe
  • Anabisetia
  • Tenontosaurus
  • †Rhabdodontidae
  • Elasmaria
    • Macrogryphosaurus
    • Talenkauen
  • Dryomorpha
    • †Dryosauridae
    • †Ankylopollexia
Iguanodontia
Kladistiese klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klade: Dinosauria
Orde: Ornithischia
Klade: Ornithopoda
Klade: Iguanodontia
(Dollo, 1888)

Hulle was gewoonlik groot diere; sommige soos Shantungosaurus was tot 15 m lank en het tot 8 ton geweeg, omtrent so groot soos die grootste vleisvretende dinosourusse.

Klassifikasie

Die kladogram hier onder volg die ontleding van Butler et al (2011).

Ornithopoda

Orodromeus



Hypsilophodon



Zephyrosaurus



Yandusaurus




Changchunsaurus



Jeholosaurus






Gasparinisaura



Parksosaurus






Bugenasaura



Thescelosaurus



Iguanodontia

Talenkauen




Anabisetia




Rhabdodontidae



Tenontosaurus

T. tilletti



T. dossi



Dryomorpha

Dryosauridae



Ankylopollexia (insluitende Iguanodon, hadrosourides en ander)










Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HibernasieBetonNatuurlike hulpbronMaroela MediaSwartbewussynsbewegingDieregeluideDieremishandelingVlieënde HollanderBoelieryHomoniemTropiese sikloonBlaarSkarlakenkoorsAardbewingKrimpvarkieBloukraanvoëlKaapstadse waterkrisis 2015-2018SendelingposisieVerlede tydOorstromingDigtheidTermietWeervoorspellingRobert SobukweBalletHakerInfeksieOlifantWieg van die MensdomLimfvatstelselHeelgetalVoedselkettingKompasMenslike skeletSlag van BloedrivierWaterkringloopPiesangHannes van WykVlinderFinale OplossingHeuningbyAtoomAardrykskundeEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaKlavierBruin huisslangVingerseksAngolese BurgeroorlogBeëdigde verklaringFluoorReënGautengHemelvaartsdagJan van RiebeeckLidwoordNaaldekokerBrandstofIrma SternTswanaPenisTaalKaliumEngelsKoorsblaarGrondbesoedelingPersDeelteken en umlautEllipstekenDierEuropaAfrikaanse WikipediaWoordeboek van die Afrikaanse TaalKarpaletonnelsindroomVerkleinwoordXhosaPerdBerilliumNasionalisme🡆 More