Prekambrium

Die Prekambrium is die lang tydperk in die Aarde se geskiedenis voor die huidige Fanerosoïse Eon, en is ’n supereon wat in drie eons ingedeel word: die Hadeïkum, Argeïkum en Proterosoïkum.

Dit strek van die ontstaan van die Aarde sowat 4,6 miljard jaar gelede tot die begin van die Kambriese Periode sowat 541 miljoen jaar gelede, toe makroskopiese hardedopdiere vir die eerste keer volop begin word het.

Die Prekambrium word so genoem omdat dit die Kambrium voorafgaan; laasgenoemde is die eerste geologiese periode van die Fanerosoïkum en is genoem na Kambrië, die klassieke naam van Wallis, waar rotse van hierdie tydperk vir die eerste keer bestudeer is. Die Prekambrium beslaan sowat 88% van geologiese tyd.


  Geologiese eons:     Hadeïese Eon     Argeïese Eon     Proterosoïese Eon     Fanerosoïese Eon  

Tags:

AardeArgeïkumEon (geologie)FanerosoïkumHadeïkumKambriumProterosoïkum

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Genitale vratSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureMynbouGeelsugReënspinnekopShakaGautengVoedingJavaScriptByBestaansboerderyHerfsGoudkus (streek)KinkhoesNederduitsch Hervormde KerkSelfieKindersiektesAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidMondKinderregteYstertydperkKonjunktivitisDirekte en Indirekte redeAnrich HerbstEerste WêreldoorlogHandbalVerenigde KoninkrykDikdermMateriaalBosluisRoofvoëlDokterViëtnamoorlogMenslike seksuele gedragBloukraanvoëlAkademiaJuan Antonio VillacañasMaagsweerWhatsAppBrandmondsindroomOorkruipersFacebookLabia (geslagsdele)TrekarbeidSonnestelselDuitse maselsPampoentjies3D-rolprentWieg van die MensdomGroepsgebiedewetOligopolieTandbederfLarry PageSuid-Afrikaanse randTekstielSeksuele opwekkingEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaVratChemiese reaksieToutrekHartSosiale mediaRymVoortrekkersLeeuDramaKommunikasieMIVVoorsetselEreksieNarsistiese persoonlikheidsteuringLewerLiewe HeksieSeksuele penetrasieEkotoerismeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024WoordsoortNG gemeente Jansenville23 April🡆 More