.Za

.za is die Internettopvlakdomein vir Suid-Afrika.

Die .za-domeinname word deur ZADNA uitgegee, wat dan ook vir die topvlakdomein verantwoordelik is. .za is die afkorting van Zuid-Afrika en is 'n erfenis van toe Nederlands nog (tot 1983) 'n amptelike taal van Suid-Afrika was. .sa is die topvlakdomein vir Saudi-Arabië.

2de vlak domeine

Oop en aktief

  • .ac.za - akademiese en tersiêre gemeenskappe
  • .city.za - vir munisipale regerings. Domeinregistrasie volg binnekort.
  • .co.za - kommersieel, algemene gebruik
  • .edu.za - vir afstandsonderriginstellings
  • .gov.za - regeringsdepartemente
  • .law.za - vir regspraktyke
  • .mil.za - militêre instellings
  • .nom.za - vir persoonlike name, nie organisasies
  • .org.za - vir nie-kommersiële entiteite.
  • .school.za - vir skole in Suid-Afrika

Rustend

  • .alt.za - Historiese geregistreerdes
  • .net.work.za - Netwerkinfrastruktuur.
  • .ngo.za - vir nie-regeringsorganisasies. Nuwe registrasies hangende .za DNA openbare konsultasieproses
  • .tm.za - vir handelsmerke. Wagtend hangende die stigting van die .ZA DNA
  • .web.za - slegs vir webbedieners. Nuwe registrasiestelsel onder ontwikkeling.

Reageer nie

  • .bourse.za - vir alle maatskappye wat op die Johannesburgse Effektebeurs gelys is

Privaat

  • .agric.za - ARC & Company
  • .cybernet.za - Infront Investments Five cc
  • .grondar.za - Mark R V Murray
  • .iaccess.za - Compustat
  • .inca.za - Internetworking Cape
  • .nis.za - Network Information Systems
  • .olivetti.za - Olivetti/Mark Elkins
  • .pix.za - Proxima Information Exchange

Gemerk vir verwydering

  • .db.za - De Beers
  • .imt.za - Instituut vir Maritieme Tegnologie
  • .landesign.za - Lan Design (bestaan nie meer nie)

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

.Za 2de vlak domeine.Za Sien ook.Za Eksterne skakels.ZaLys van InternettopvlakdomeineNederlandsSaudi-ArabiëSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Labia (geslagsdele)AppendiksMaagsweerKrokodilPeach van PletzenXenofobieLandbou in Suid-AfrikaGrootste rampe in Suid-AfrikaOrale seksGeslagsregister vanaf Adam tot JesusMisdaadromanPersHeuningbyVraag en aanbodSeksismeErosietipesBalletNagapieElizabeth II van die Verenigde KoninkrykTranspirasieRooibokKameelperdDokterWebblaaierGriekse mitologieKindersiektesKaliumPols-oksimeterSpringbokkeWolkDepressie (gemoedstoestand)AkroniemVerkragtingLys van slangeBraaiSelfoonKrapHelga UysHeelgetalAardeOrgasmeAnette EngelbrechtVerfMiddeloorontstekingNiemetaalMIVEvangelies Gereformeerde KerkKletsrymGalblaasSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieTierEnsiklopedieLeonardo da VinciPriemgetalNasionalismeAarverkalkingAkkedisKlein vyf diereLys van chemiese elemente volgens atoomgetalByWoordeboek van die Afrikaanse TaalNicola HanekomGreen PornoTwaalf Stamme van IsraelSarel Jacob PretoriusReg tot ‘n gesonde omgewingErfenisdag (Suid-Afrika)KrieketBokmakierieKoos du PlessisGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaEugenetikaDroomKoue Oorlog🡆 More