Iso 3166: Gestandardiseerde land- en gebiedskodes

Die ISO-standaard ISO 3166 gee gestandardiseerde land- en gebiedskodes vir alle lande van die wêreld.

Die standaard bestaan uit drie dele:

  • ISO 3166-1 gee driesyfer, drieletter en tweeletter landkodes aan alle lande.
  • ISO 3166-2 gee kodes aan onderverdelings binne lande.
  • ISO 3166-3 lê ongebruikte landkodes uit ISO 3166-1 vas (nadat landsgrense verander het, of lande opgebreek of saamgesmelt word)

Tags:

ISO

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BloedsomloopstelselNierversakingIdioomKoppeltekenWoestynErektiele disfunksieStadKrokodilTydLettergreepHerfsKrugerwildtuinMigrasie van voëlsWerkwoordKasteel die Goeie HoopLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaWerwelkolomKunsmatige algemene intelligensieBoelieryApokriewe boekeGeskiedenis van kindermishandelingHaasVaalrivierAtoomBosbokTwaalf Stamme van IsraelDikdermRoesLeenwoordRenaissanceElon Musk2001KoerantAarverkalkingEkonomie van Suid-AfrikaUitwerking van klimaatsveranderingChristiaan Frederik BeyersToestand van materiePrimêre sektor van die ekonomie7de LaanEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaSteenkool in Suid-AfrikaMuskeljaatkatKersfeesMiskruierTafelbergXenofobie in Suid-AfrikaGrootste rampe in Suid-AfrikaNarsismeReënspinnekopWinnie Madikizela-MandelaMidde-OosteDansDramaMaroela MediaBrongitisEienaamBreinOorstromingVeerMiddeloorontstekingDemi Lee MooreDigvormRussiese inval in Oekraïne sedert 2022GeldJan van TonderSikloonNatuurlike hulpbronDie ontstaan van die dramaOudtshoornMilitêre diensplig in Suid-AfrikaIoonVlekvrye staalPseudowetenskapTrekarbeidHindoeïsme🡆 More