ISO 3166-3 is 'n deel van die internasionale ISO 3166 standaard wat kodes vaslê vir ongebruikte landsname wat voorheen in ISO 3166-1 opgeneem was.
Die huidige weergawe is ISO 3166-3:1999.
Die jaar 1974 is gekies as begindatum vir die opname van kodes in ISO 3166-3. Die verwydering van landkodes uit ISO 3166-1 (en dus opname in 3166-3) kan onder die volgende omstandighede gebeur:
In sulke gevalle word die oorbodige kode en beskrywing uit ISO 3166-1 verwyder en met twee toegevoegde letters ('n alfa 4 kode) opgeneem in ISO 3166-3.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article ISO 3166-3, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.