Sint Eustatius

Sint Eustatius (Nederlands: , luister (hulp·inligting)) is 'n Nederlandse eiland in die Karibiese See.

Tot in 2010 het Sint Eustatius deel uitgemaak van die Nederlandse Antille, maar dié eiland is sedert 10 Oktober 2010 'n besondere munisipaliteit binne Nederland.

Sint Eustatius
Vlag van Sint Eustatius Wapen van Sint Eustatius
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Superba et confidens
(Latyn vir: "Trots en vol vertroue")
Volkslied: Golden Rock
Ligging van Sint Eustatius
Hoofstad Oranjestad

17°29′N 62°59′W / 17.483°N 62.983°W / 17.483; -62.983

Grootste stad Oranjestad
Amptelike tale Nederlands en Engels
Regering

Monarg
Eerste minister
• Luitenant-goewerneur
Besondere munisipaliteit
binne Nederland
Willem-Alexander
Mark Rutte
Alida Francis
Onafhanklikheid
Geïnkorporeer
• Datum

binne Nederland
10 Oktober 2010
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
21 km2  
8 myl2
feitlik geen
Bevolking
 - 2022-skatting
 - Digtheid
 
3 242 ()
154 / km2
405 / myl2
Geldeenheid Amerikaanse dollar ($) (USD)
Tydsone
 - Somertyd
AST (UTC-4)
nie toegepas nie (UTC-4)
Internet-TLD .nl, .ana
Skakelkode +599-3
a. Gaan gestaak word.
Sint Eustatius
Sint Eustatius soos vanaf die Internasionale Ruimtestasie gesien
Sint Eustatius
Kaart van Sint Eustatius
Sint Eustatius
Die dormante vulkaan De Quill (of Die Quill) kan in die verte agter die aanloopbaan van die F.D. Roosevelt lughawe in Oranjestad gesien word

Die amptelike taal is Nederlands en die volkstaal is Engels. Die hoofstad en grootste stad is Oranjestad. Die eiland beslaan 'n oppervlakte van 21 km² en het 'n bevolking van 3 242 in 2022 gehad. Sedert 1 Januarie 2011 is die Amerikaanse dollar die amptelike geldeenheid.

Etimologie

Die naam van die eiland is die Nederlandse naam van Eustachius van Rome, 'n legendariese Christenmartelaar wat in Spaans San Eustaquio en in Portugees Santo Eustáquio of Santo Eustácio genoem word.

Verwysings

Bronnelys

    Algemeen

Eksterne skakels


Sint Eustatius  Koninkryk van die Nederlande Sint Eustatius 
Lande:Aruba · Curaçao · Nederland · Sint Maarten
Provinsies in Nederland:Drenthe · Flevoland · Friesland · Gelderland · Groningen · Limburg · Noord-Brabant · Noord-Holland · Overijssel · Utrecht · Zeeland · Zuid-Holland
Besondere munisipaliteite in Nederland:Bonaire · Saba · Sint Eustatius

Tags:

Sint Eustatius EtimologieSint Eustatius VerwysingsSint Eustatius BronnelysSint Eustatius Eksterne skakelsSint EustatiusKaribies NederlandKaribiese SeeLêer:Nl-Sint Eustatius.oggNederlandNederlandsNederlandse AntilleNl-Sint Eustatius.oggWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GlasPuberteitAfrikaansHernubare energieRobbeneilandMagnesiumChemiese verbindingHoërskool OuteniquaAkademiaElandréAfrikaanse taalleerOorlogTatoeëermerkWaterKoos BekkerTafeltennisReënOlifantSwaweldioksiedGeskiedenis van AfrikaansHemelvaartKompasIngenieursweseOmgewingskwessies in Suider-AfrikaMensSwawelFopnuusSpelerposisies in rugbySkaapHorlosieKobus LombardAnrich HerbstEreksieHannes van WykYstertydperkPikkewynMieliestronkKommunismeMenseregteDoelwitGriekse mitologieWet op Bantoe-onderwysHeuningKaliforniëGreen PornoJakkalsDierOrkney Snork NieChemiese elementLys van musiekinstrumenteKunsmatige intelligensieAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidAbstraksie (rekenaarwetenskap)Jo BlackBiodiversiteitMaanKakiebosStereotipeRicus NelGoogle TranslateCorioliskragMusieksimboleRandall WicombGroot DepressieMaselsMagnetismeGeografie van Suid-AfrikaAntjie KrogWikimedia-stigtingLabia (geslagsdele)AustraliëMenslike skeletVars waterKoolstofBlourokke🡆 More