Provinsies Van Zimbabwe

Zimbabwe is onderverdeel in agt provinsies en twee stede met provinsiale status (Bulawayo en Harare).

Die provinsies is verder onderverdeel in 63 distrikte.

# Provinsie Hoofstad Opp. (km²) Inw. (2002) Kaart
1 Bulawayo 479 676 787 Provinsies van Zimbabwe
2 Harare 872 1 903 510
3 Manicaland Mutare 36 459 1 566 899
4 Masjonaland-Sentraal Bindura 28 374 998 265
5 Masjonaland-Oos Marondera 32 230 1 125 355
6 Masjonaland-Wes Chinhoyi 57 441 1 222 583
7 Masvingo Masvingo 56 566 1 318 705
8 Matabeleland-Noord Lupane 75 025 701 359
9 Matabeleland-Suid Gwanda 54 172 654 879
10 Midlands Gweru 49 166 1 446 331

Geskiedenis

Hier volg 'n oorsig van die wysigings aan Zimbabwe se provinsiale grense:

  • 1957: Die voormalige Suid-Rhodesië was onderverdeel in vyf provinsies, naamlik Bulawayo (Matabeleland), Gwelo (Midlands), Salisbury (Masjonaland), Umtari (Manicaland) en Victoria.
  • 1974: Matabeleland word opgedeel in Matabeleland-Noord en Matabeleland-Suid.
  • 1980: Suid-Rhodesië word onafhanklik as Zimbabwe. Die provinsie Victoria se naam word verander na Masvingo.
  • 1981: Masjonaland-Noord word opgedeel in Masjonaland-Sentraal en 'n gedeelte van Masjonaland-Wes; Masjonaland-Suid word opgedeel in Masjonaland-Oos en die oorblywende deel van Masjonaland-Wes. 'n Deel van Matabeleland-Suid word ingedeel by Midlands.
  • 1997: Bulawayo word afgeskei van Matabeleland-Noord en Harare van Masjonaland-Oos.
  • 2000: Marondera vervang Harare as hoofstad van Masjonaland-Oos en Lupane word die hoofstad van Matabeleland-Noord in die plek van Bulawayo.

Sien ook

Verwysings

Tags:

ProvinsieZimbabwe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Trappe van vergelykingCarles PuigdemontDiarreeEleanor RooseveltMuggieLettergreepYRuslandPornografiese akteurVarkgriepMetafoorAntieke EgipteDie CampbellsLys van Suider-Afrikaanse soogdiereGenootskap van Regte AfrikanersPandjabiBelgiëMasaiLys van Suid-Afrikaanse reeksmoordenaarsCirruswolkByvoeglike naamwoordGeslagDoodKoekie (rekenaarwetenskap)TegnologieAntoniemNetbalBBruin huisslangKoorsBiljoenMiltPerineumSpinnekopKarlien van JaarsveldKindersiektesHondsdolheidSondagHangbrugIron ManSanskritUpingtonTurkyeVetplantSirkelKatastrofiese bewegingLKappie (skryfteken)Butch en femmeWetenskaplike notasieLouis GussJagluiperdKapibaraFamilie (verwantskap)C (programmeertaal)Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameGeskiedenis van erotiese afbeeldingsTurksvyOnse VaderGC.J. LangenhovenHoutskoolKewerWetenskaplike klassifikasieKoppeltekenKunsmatige intelligensieMaroela MediaZerilda SteynTaoïsmeJRooijakkalsJakobAfrikaanse woordelys en spelreëls🡆 More