Perineum

Die perineum in menslike anatomie is die deel tussen die bene wat tussen die geslagsdele en die anus geleë is.

Definisies verskil: Dit kan na die oppervlakkige strukture van dié liggaamsdeel verwys of na die dieperliggende strukture.

Perineum
Die spiere van die vroulike perineum.
Perineum
Die spiere van die manlike perineum.

By mans is die perineum twee keer so lank as by vroue. In Alfred Kinsey se 1967-verslag is beweer dat die perineum een van mans se ses hoof-erogene sones is.

Verwysings

Tags:

AnatomieAnusGeslagsdele

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ProstaatkankerEkologieHolocaustWitrenosterKolonialismeKlimaatveranderingHerfsRuslandDoelwitE-posVraag en aanbodKinderregteLetterlike en figuurlike taalgebruikDiepaartromboseHemelBesemLenteXenofobie in Suid-AfrikaDaggaSharpeville-slagtingSlangHarry PotterBernice WestKlimaatWebjoernaalBoer Soek 'n VrouDierMiddeloorontstekingJudaïsmeSkaapWayde van NiekerkKoppeltekenSelfstandige naamwoordGedigWoestynDepressie (gemoedstoestand)Vryheid van spraakIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieVolstruisLys van Joodse feeste en herdenkingsVarkIdioomFabelSwart menseLien se lankstaanskoeneGeskiedenis van AfrikaansMusiekVennootskapAgtervoegselLys van Nederlandse skildersSimboolGeweldDiskriminasieKoperTennisInternetBrittany Ashton HolmesWet op Verbod van Gemengde HuwelikeLeierSosiale ordeAngina pectorisVolhoubaarheidEskomVormSoweto-opstandKarooMolekuulOorstromingSlag van Cuito CuanavaleLys van elemente volgens simboolSeksuele penetrasieDeelwoordShakaRobert SobukweTeam Fortress 2🡆 More