Houtskool: Brandstof

Houtskool is die ligte swart koolstof- en as-residu koolwaterstof wat geproduseer word deur die verwydering van water en ander vlugtige bestanddele uit dier- en plantstowwe.

    Hierdie artikel verwys na die moderne vuurmaakgoed. Vir die chemiese bestanddeel, sien koolstof.

Houtskool word gewoonlik deur stadige pirolise gevorm - die verhitting van hout of ander stowwe in die afwesigheid van suurstof.

Houtskool: Brandstof
Droë houtskool
Houtskool: Brandstof
'n Houtskoolvuur
Houtskool: Brandstof
'n Hoop hout gereed vir verbranding tot houtskool

Die voordeel met die gebruik van houtskool in plaas van om met hout vuur te maak, is die verwydering van die water en ander komponente, waardeur die houtskool by 'n hoër temperatuur verbrand. Ook die feit dat die verbrandingsproduk hoofsaaklik koolstofdioksied is, wat baie min rook veroorsaak. (Gewone hout gee 'n groot hoeveelheid stoom en onverbrande koolstofdeeltjies af - die roet in sy rook)

Eksterne skakels

Tags:

HoutSuurstof

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OutismeGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaLianie MayNeerslagNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaMalariaMieliestronkKolonialismeKoringKoos KombuisOnderhandelinge om apartheid te beëindigBergen-Belsen-konsentrasiekampReënvalbepalingBevolkingBywoordTweede WêreldoorlogInternetSharpeville-slagtingMagda van BiljonKlereMaagsweerNicola HanekomPenisFisioterapieKoggelmanderHipoteseNoordwesKondensasieNadia ValvekensJan CombrinkKarakteriseringTandbederfGNU-lisensie vir vrye dokumentasieWinterBeaufortskaalHulpwerkwoordWet op NaturellengrondVoëlgriepYstervarkBipolêre gemoedsteuringHoutStres in hoërskoolMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaVryheidsdagGoogleNkosi Sikelel' iAfrikaNelson MandelaAfrikaanse taalleerNeurenberg-verhoreAmandelBaarmoederLys van elemente volgens simboolBeurtkragVloeistofTelefoonLourensrivierKoperLandbouFluoorMaanKarlien van JaarsveldVerstedelikingOmgewingskwessies in Suider-AfrikaEnsiklopedieNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyKokketielOu Apostoliese KerkMetamfetamienHartversakingKnieCSSKoue OorlogMichael JacksonMetafoorBynier🡆 More