Hangbrug: Tipe brug wat nie soos die konvensionele brug gebou word nie, maar eerder hang

'n Hangbrug is 'n tipe brug wat nie soos die konvensionele brug gebou word nie, maar eerder hang.

Voorbeelde hiervan is die Brooklyn-brug en die Golden Gate-brug.

Hangbrug: Metodes van versterking, Funksie van materiale, Laste en verbindings
Die Golden Gate-brug in San Francisco is een van die bekendste hangbrûe ter wêreld.
Hangbrug: Metodes van versterking, Funksie van materiale, Laste en verbindings
Die Brooklyn-brug

Metodes van versterking

'n Hangbrug moet ten minste twee torings hê, wat gewoonlik deur hol staalbokse gebou is, maar party is ook met beton gebou. Ás dit moontlik is sal die torings op die grond gebou word, maar daar is ook maniere om die torings te kry om te dryf, wat wél veilig is. Die dek of pad hang aan lang staal kabels wat aan hoë torings naby aan die punte van die brug vas is. Die gewig word versprei deur die kabels na die torings toe, en vanaf die torings oorgeplaas na die grond.

Funksie van materiale

Die torings van die brug word uit hol staal bokse of beton gemaak en die kabels wat vas is aan die torings bestaan uit duisende staal drade wat styf vas gemaak en deur mekaar gevleg word sodat dit sterk genoeg is om die dek se gewig te kan dra.

Laste en verbindings

Nadat die torings gebou is moet daar kabels deur gesit word om die dek of teer oppervlak te dra, daar is 'n belangrike metode wat volg.

  1. 'n Lang kabel word oor die wiel gehang. Daar is ook 'n wiel aan die einde van altwee kante van die kabel vas geheg.
  2. Die een kant van die draad word gewen om die wiel van die katrol en die ander kant word geanker
  3. Wanneer die rol kabel klaar is word daar eenvoudig net 'n nuwe rol kabel geheg aan die ou kabel
  4. Hierdie proses word herhaal totdat hulle genoeg lyne van kabel aanmekaar gedraai het. Hierdie kabels word dan toe gedraai met ander draad en geverf. Klampe word dan by sekere punte geheg, vir die toue wat die gewig van die dek moet dra.

Sien ook

Tags:

Hangbrug Metodes van versterkingHangbrug Funksie van materialeHangbrug Laste en verbindingsHangbrug Sien ookHangbrugBrooklyn-brugBrugGolden Gate-brug

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MiskruierAfrikaGroot DepressieEnkelvoudige sinGeskiedenis van kindermishandelingBeeldspraakLoodTolla van der MerweChristiaan Frederik BeyersBernice WestBladwisselendPrimêre sektor van die ekonomieHomoniemInsekLys van politieke partye in Suid-AfrikaWitbloedselPersoonlikheidMenseregteAl-FatihaSuid-Afrikaanse GrensoorlogMenslike seksuele gedragFotosinteseGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogAsemhalingDigtheidRookgewoonte22 NovemberIndustriële RevolusieSteenkoolMaagSwawelTsoenamiJewgeni PrigozjinSeksismeElandréKwaZulu-NatalMaselsMeervoudVrouVoedselkettingDistrik SesGordelroosSuid-Afrikaanse randSkilpadBateMadison IvyEkonomieKoorsWisselkoersToekoms van die AardeGeldDesmond TutuMetaalMenseregtedagHartaanvalGawes van die Heilige GeesCorioliskragVakbondAfvalbestuurOnderwysAfleiding (taalkunde)633GriepBorskankerTuberkuloseVulvaSkoolErfenishulpbronOm-te-infinitiefkonstruksieBreinvliesontstekingLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaHokkieMotKookpuntDepressie (gemoedstoestand)🡆 More