B: Tweede letter van die latynse alfabet

Die letter B, b is die tweede letter in die Latynse alfabet.

Latynse letter B
B: Tweede letter van die latynse alfabet
Latynse alfabet
A B C D E F G
H I J K L M N
O P Q R S T U
V W X Y Z    
    Hierdie artikel handel oor die Latynse letter B. Vir ander betekenisse sien B (dubbelsinnig).

In Afrikaans word die letter uitgespreek as "bee". B is nie in die Etruskiese alfabet gebruik nie. Dit lyk of die Etruske egter wel die letter geken het, moontlik van Grieks af. Die Semitiese letter bet is ook uitgespreek as /b/ en het "huis" beteken.

In Navo se internasionale spellingsalfabet word "B" uitgespreek met die woord "Bravo".

Die letter B lyk ook baie soos die Cyrilliese letter B, hoewel dié letter as /v/ uitgespreek word.

Die vorm van die letter blyk afkomstig te wees van 'n piktogram wat die plan van 'n huis afbeeld, soos gesien kan word in Egiptiese hiërogliewe en die Proto-Semitiese alfabet.

Egiptiese hiëroglief
van 'n huisplan
Semities
huisplan
Fenisiese
beth
Etruskiese
B
Griekse
beta
Latynse
B
B: Tweede letter van die latynse alfabet B: Tweede letter van die latynse alfabet B: Tweede letter van die latynse alfabet B: Tweede letter van die latynse alfabet B: Tweede letter van die latynse alfabet B: Tweede letter van die latynse alfabet

Eksterne skakels

Tags:

GrieksLatynse alfabet

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Onderwerp (taalkunde)BrugRina HugoModeontwerpDierNoordwesSeksSteenkool in Suid-AfrikaEpilepsieMenslike penisgrootteGNU/FDL-lisensieGreen PornoElizabeth II van die Verenigde KoninkrykWerkwoordHeuningbyJannie du ToitVerdampingISO 3166-2LeeuNic de JagerJanie du PlessisMisdaadNagapieWoordsoortErfenisLiewe HeksieYsterSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieYouTubeManie JacksonJansenvilleOseaanbesoedelingSkilpadProsaSeksposisieHoofkarakterLieweheersbesieWet op NaturellengrondJagluiperdWhatsAppInsekWortelLionel MessiDemokratiese Republiek die KongoBosluisbytkoorsLeonardo da VinciWinnie Madikizela-MandelaDemi Lee MooreDepressie (gemoedstoestand)DansAmandelWindBergen-Belsen-konsentrasiekampVoorvoegselRassismeHibernasieKernkragKarakteriseringMIVCarles PuigdemontKrokodilLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSeekoeiByVermontKankerMalariaMangelontstekingAtoomWiskundige terminologieSpringbokkeJan van RiebeeckDawidMierleeuLika Berning🡆 More