Pandjabi

Pandjabi (Gurmukhi: ਪੰਜਾਬੀ, pãjābī; Sjahmukhi: پنجابی‬, paṉjābī, ) is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 100 miljoen mense, veral Punjabi's, in die historiese distrik Punjab van Indië en Pakistan gepraat word.

    Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Punjabi's.
Pandjabi
ਪੰਜਾਬੀ pãjābī
پنجابی‬ paṉjābī 
Uitspraak: [pʌnˈdʒɑːbi]
Gepraat in: Vlag van Indië Indië
Vlag van Pakistan Pakistan 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 129 miljoen 
Rang: 10
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Irannees
  Indo-Aries
   Noordwes-Indo-Aries
    Pandjabi 
Skrifstelsel: Gurmukhi-alfabet, Shahmukhi-alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Indië Indië

Vlag van Pakistan Pakistan

Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: pa
ISO 639-2: pan
ISO 639-3: pan 
Verspreiding van Pandjabi
Pandjabi
Die woord "Pandjabi" in die Gurmukhi- en Sjahmukhi-alfabet
Pandjabi
Verspreiding van etniese groepe in Pakistan volgens die CIA in 1980

Pandjabi is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstaat Punjab. In Pakistan is Pandjabi nie 'n amptelike taal nie, maar wel 'n streektaal in Punjab en die mees gebruikte taal in Pakistan, nog voor die amptelike taal Oerdoe. Pandjabi is wêreldwyd die tiende belangrikste taal. Pandjabi bestaan uit 'n oostelike en 'n westelike dialek. Dit is die naaste verwant aan Dogri en Sindhi.

Die Sikhs gebruik Pandjabi as seremoniële taal in die Gurmukhi-alfabet, terwyl Hindoes die Devanagari-alfabet gebruik en Pakistani's die Shahmukhi-alfabet. In Sikhisme is Pandjabi onder meer die taal van die heilige skrifte Adi Granth.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Pandjabi 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Pandjabi
Pandjabi 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Pandjabi

Tags:

IndiëIndo-Ariese talePakistanPunjabPunjabi's

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Seksuele stimulasieDinosourusAkira ToriyamaVlag van AfghanistanPublieke domeinLetterlike en figuurlike taalgebruikAarde se atmosfeerBeesPornografiese akteurHoofpynVerenigde KoninkrykBatmanAgter Elke ManVrymesselaryGuillain-Barré-sindroomApostoliese GeloofsendingEreksieNiersteenEkonomie van Suid-AfrikaLiturgiese jaarAarverkalkingAntoniemKarlien van JaarsveldIndiëNelson MandelaVier temperamenteHematurieRugbyJapanLys van kinderspeletjiesCSSVleesbaaiRenteOnderwys in Suid-AfrikaWes-KaapMenstruasieBrongitisSuurstofMaroela MediaNazi-DuitslandLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaWikimaniaDonderstormAustraliëZuid-Afrikaansche RepubliekBreingewasMoslemEjakulasieProvinsies van Suid-AfrikaAsmaMaagsweerInstagramAntjie KrogLys van chemiese elemente volgens atoomgetalMieliestronkBiljoenPenisKoos BekkerWikisourceArabiesSigaretDepressie (gemoedstoestand)PersKoninkryk van die NederlandePinksterByPoleWortelkanaal🡆 More