Gemeentes In Andorra

Andorra bestaan uit sewe gemeenskappe bekend as gemeentes ((ca) parròquies, enkelvoud – parròquia).

Tot relatief onlangs was daar slegs ses gemeentes; die sewende, Escaldes-Engordany, is in 1978 gestig.

Gemeentes In Andorra
Die ligging van Andorra in Europa.

Sommige gemeentes het verdere gebiedsindelings. Ordino, La Massana en Sant Julià de Lòria is onderverdeel in quarts (kwartiere), terwyl Canillo onderverdeel is in 10 veïnats (buurte). Dit stem meestal ooreen met dorpies, wat in al die gemeentes gevind kan word.

Elke gemeente het sy eie verkose burgemeester wat ook die nominale hoof is in die plaaslike regering, bekend as 'n comú in Katalaans.

No.* Gemeentes Area km² Bevolking
1990 2000 2007
1 Gemeentes In Andorra Canillo 121 1 290 2 706 5 422
2 Gemeentes In Andorra Encamp 74 7 119 10 595 14 029
3 Gemeentes In Andorra Ordino 89 1 289 2 283 3 685
4 Gemeentes In Andorra La Massana 65 3 868 6 276 9 357
5 Gemeentes In AndorraAndorra la Vella* 12 19 022 21 189 24 574
6 Gemeentes In Andorra Sant Julià de Lòria 60 6 012 7 623 9 595
7 Gemeentes In Andorra Escaldes-Engordany 47 12 235 15 299 16 475
  Gemeentes In Andorra Andorra 468 50 835 65 971 83 137

* Hoofstad van Andorra

Gemeentes In Andorra
Kaart van die gemeentes van Andorra

Verwysings

Sien ook

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Andorra

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

IdioomTreinAfvalbestuurHartversakingEmosieJan van TonderJodeTrekarbeidGianna MichaelsStudievaardighedeNasionalismeDoelwitDesmond TutuLys van veltoestandeOranjerivierRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Seksuele opwekkingLys van myne in Suid-AfrikaNatuurLeierWerkwoordVloeistofSelfstandige naamwoordDigvormToringSportLieweheersbesieMuskeljaatkatGroepsgebiedewetDriehoekErosietipesAardeMonoloogSonpaneelTegnologieRenosterMielieEkonomiese sektorAardverwarmingVoëlPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaWerkersdagDurbanKalenderHigiëneGestremdheidWaterstofAfrikaVormKankerElandréEngelsLettergreepHeupMiltNetbalAgtervoegselEkotoerismeDiamantLeah van NiekerkDemokratiese Republiek die KongoSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeLeestekenSoweto-opstandBevolkingSleutel (musiek)Hector PietersonKunsLys van Nederlandse skildersBruin menseKarooSkilpadVervoerCorioliskragEllipstekenMenseregtedagChemiese element🡆 More