Pitcairneilande

Die Pitcairneilande (Engels: Pitcairn Islands, Pitkern: Pitkern Ailen, amptelik die Pitcairn Group of Islands) is 'n groep van vier eilande in die suidelike deel van die Stille Oseaan en lê in Polinesië.

Die vier eilande het 'n totale oppervlak van 47 vierkante kilometer met 'n bevolking van 47 mense en die hoofstad, Adamstown, het 'n bevolking van 39 mense.

Pitcairneilande
Pitcairn Group of Islands (Engels)
Pitkern Ailen (Pitkern)
Vlag van die Pitcairneilande Wapen van die Pitcairneilande
Vlag Wapen
Volkslied: Come Ye Blessed
We from Pitcairn Islands
Koninklike volkslied: God Save the King
(Engels vir: "God beskerm die koning")
Ligging van die Pitcairneilande
Hoofstad Adamstown

25°4′S 130°6′W / 25.067°S 130.100°W / -25.067; -130.100

Grootste stad Adamstown
Amptelike tale Engels
Regering

Monarg
• Goewerneur
• Administrator
• Burgemeester
• Verantwoordelike
Britse ministera
Parlementêre demokrasie binne
’n grondwetlike monargie
Charles III
Iona Thomas
Nicholas Kennedy
Charlene Warren-Peu

James Cleverly
Onafhanklikheid
Stigting
Britse oorsese gebied
• Pitcairn Group of Islands


15 Januarie 1790
30 November 1838
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
47 km2  
18,1 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2021-skatting
 - 2010-sensus
 - Digtheid
 
47 (laaste)
45
1 / km2 (240ste)
2,6 / myl2
BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2005-skatting

NZ$217 000
NZ$4 617,02

Geldeenheid Nieu-Seelandse dollar (NZD)
Tydsone
 - Somertyd
(UTC-8)
nie toegepas nie (UTC-8)
Internet-TLD .pn
Skakelkode +64
a. Vir al die Britse oorsese gebiede

Die gebied se hoofstad Adamstown is op die tweede grootste eiland, Pitcairn, geleë. Die Pitcairneilande lê tussen Frans-Polinesië in die weste en die Paaseiland in die ooste en is die laaste oorsese gebied van die Verenigde Koninkryk in die Stille Oseaan.

Geografie

Pitcairneilande 
Ligging van die Pitcairneilande
Pitcairneilande 
Kaart van die Pitcairneilande
Naam Soort Oppervlakte
(land, km²)
Oppervlakte
(totaal, km²)*
Bevolking
(2007)
Ducie Atoll 0,7 3,9 0
Henderson Koraaleiland 37,3 37,3 0
Oeno Atoll 0,65 16,65 0
Pitcairn Vulkaaneiland 4,6 4,6 48

Verwysings

Bronnelys

    Algemeen

Eksterne skakels


Pitcairneilande  Verenigde Koninkryk Pitcairneilande 
LandeEngelandSkotlandWallisNoord-Ierland
Oorsese gebiedeAnguillaBermudaBrits-Antarktiese GebiedBritse Indiese OseaangebiedBritse Maagde-eilandeFalkland-eilandeGibraltarKaaimanseilandeMontserratPitcairneilandeSint Helena, Ascension en Tristan da CunhaSuid-Georgië en die Suidelike SandwicheilandeTurks- en Caicoseilande
KroongebiedeEiland ManGuernseyJersey
Sowereine militêre basisseAkrotiri en Dhekelië

Tags:

Pitcairneilande GeografiePitcairneilande VerwysingsPitcairneilande BronnelysPitcairneilande Eksterne skakelsPitcairneilandeAdamstownEngelsPolinesiëStille Oseaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AarverkalkingVlekvrye staalDrakensbergeSeekoeiJode in Suid-AfrikaBreinkaartTafelbergMenseregteRonelda KamferBeroerteWeervoorspellingMenslike skeletProvinsies van Suid-AfrikaIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieFotosinteseKlimaatsverandering in AfrikaNeerslagToekoms van die AardeEkologieReënvalbepalingBelgiëBek-en-klouseerMeervoudJo BlackNagmaalGlasChris HaniKuberkrakerPaulus van TarsusVoortrekkermonumentKaliumRuslandPapierWaterstofIngrid JonkerLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameTennisSteve BikoDialoog in fiksieSomerBurgerregteLidwoordSpringbokkeVerkragtingSikloonWaterbesoedelingEreksieOopbroninhoudChemiese reaksieLys van bekende Suid-AfrikanersKunsDeelteken en umlautOutismePoësieThys die BosveldklongGordelroosKarlien van JaarsveldBeurtkragCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaHeuningAppelSpreeuTradisionele Afrika-medisyneEtniese groepMetaalVergelykings (taalkunde)MasturbasieDikdermLabia (geslagsdele)LiefdePaddaKonsentrasiekampOrrelSpierKlavierWinterSwart nasionalisme🡆 More