Die Kaaimanseilande (Engels: Cayman Islands) is 'n oorsese gebied van die Verenigde Koninkryk in die Wes-Indiese Eilande, noordwes van Jamaika en suidwes van Kuba.
| |||||
Nasionale leuse: He hath founded it upon the seas (Engels vir: "Hy het dit gegrond op die seë") | |||||
Volkslied: God Save the King (Engels vir: "God beskerm die koning") Nasionale lied: Beloved Isle Cayman | |||||
Hoofstad | Georgetown | ||||
Grootste stad | Georgetown | ||||
Amptelike tale | Engels | ||||
Regering | Parlementêre demokrasie binne ’n grondwetlike monargie Charles III Martyn Roper Wayne Panton James Cleverly | ||||
Onafhanklikheid | 1670 4 Julie 1959 6 Augustus 1962 6 November 2009 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) | 264 km2 (210de) 102 myl2 1,6 | ||||
Bevolking - 2021-sensus - Digtheid | 78 554 244 / km2 (59ste) 632 / myl2 | ||||
BBP (KKP) - Totaal - Per capita | 2014-skatting | ||||
BBP (nominaal) - Totaal - Per capita | 2019-skatting | ||||
MOI (2013) | 0,888 (–) – baie hoog | ||||
Geldeenheid | Dollar (KYD ) | ||||
Tydsone - Somertyd | (UTC-5) nie toegepas nie (UTC-5) | ||||
Internet-TLD | .ky | ||||
Skakelkode | +1-345 | ||||
a. Vir al die Britse oorsese gebiede |
Aangesien daar geen direkte belasting gehef word nie, is baie handelsbanke se hoofkantore hier gevestig. Die meeste inwoners van die Kaaimanseilande is veelrassige (swart en wit) Engelssprekendes. Die Kaaimanseilande het in 2006 'n bevolking van 60 456 gehad en het 'n oppervlakte van 264 km². Die Kaaimanseilande bestaan uit die Grand Cayman, Cayman Brac en Little Cayman. Die hoofstad en grootste stad is Georgetown.
No. | Distrikte | Area (km²) | Bev. (1999) | Bev. (2007) | Bev.- digtheid | |||||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
1 | Bodden Town | 8 | 5 764 | 6 918 | 865 | |||||||||||||||||||
2 | Cayman Brac | 36 | 1 822 | 1 500 | 42 | |||||||||||||||||||
3 | East End | 50 | 1 371 | 1 552 | 32 | |||||||||||||||||||
4 | Georgetown | 29 | 20 626 | 31 785 | 1 096 | |||||||||||||||||||
5 | Little Cayman | 26 | 115 | 200 | 8 | |||||||||||||||||||
6 | North Side | 91 | 1 079 | 1 258 | 14 | |||||||||||||||||||
7 | West Bay | 19 | 8 243 | 11 436 | 602 | |||||||||||||||||||
Kaaimanseilande | 259 | 39 020 | 54 649 | 211 |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Kaaimanseilande, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.