Grondwetlike Monargie

'n Grondwetlike monargie of konstitusionele monargie is 'n grondwetlike regeringsvorm, waar óf 'n verkose- óf erwende monarg die hoof van die staat is.

Dit is anders as in 'n absolute monargie waar die koning of koningin die enigste bron van politieke mag is, aangesien hy of sy nie aan die grondwet gebonde is nie. Die meeste grondwetlike monargieë het 'n parlementêre stelsel (Australië, Bahrein, België, Denemarke, Japan, Jordanië, Kambodja, Kanada, Katar, Koeweit, Liechtenstein, Luxemburg, Maleisië, Marokko, Nederland, Nieu-Seeland, Noorweë, Spanje, Swede, Thailand, die Verenigde Arabiese Emirate en die Verenigde Koninkryk) waar die monarg die hoof van die staat is, maar 'n direk- of indirek verkose eerste minister die hoof van die regering is.

Grondwetlike Monargie
Kaart van hedendaagse monargieë wêreldwyd:

   Absolute monargie

   Semi-grondwetlike monargie

   Grondwetlike monargie

   Britse realms (grondwetlike monargieë in persoonlike unie)

   Subnasionale monargieë (tradisioneel)

Tags:

Absolute monargieAustraliëBahreinBelgiëDenemarkeEerste ministerGrondwetJapanJordaniëKambodjaKanadaKatarKoeweitLiechtensteinLuxemburgMaleisiëMarokkoMonargNederlandNieu-SeelandNoorweëParlementPolitiekRegeringSpanjeSwedeThailandVerenigde Arabiese EmirateVerenigde Koninkryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nelson MandelaMaselsGawes van die Heilige GeesAborsieDie ontstaan van die dramaWet op Bantoe-onderwysSwedeDepressie (gemoedstoestand)MaanGoudkus (streek)Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaWeervoorspellingNasionaal-SosialismeVaste stofVenda (taal)NierversakingAfrikanernasionalismeSwawelTarentaleWikimedia-stigtingJudaïsmeNag van die lang messeNoordwesMagsverheffingSonnetDistrik SesNasionale VrouedagNoord-Sotho (taal)LeeuJSEDesmond TutuSwangerskapJode in Suid-AfrikaCarike KeuzenkampVolhoubare ontwikkelingMaroela MediaSenuweestelselSint JorisdagMetafoorMaatskappyBybelNiersteenMisdaadMahatma GandhiToestand van materieEnsiklopedieLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Angolese BurgeroorlogKontinentAngolaOseaanbesoedelingKoorsMidde-OosteMisdaadromanBruin mense633KewerBernice WestNiemetaalCradock-4Lys van Nederlandse skildersVraag en aanbodResensieOopbroninhoudBeëdigde verklaringVoedselkettingNederlandSirkelHokkieArmoedeverligtingWiskundeSportVoortrekkermonumentInstagramTaal🡆 More