Eerste Minister Van Thailand: Hoof van regering van Tailand

Die Eerste Minister van Thailand is die regeringshoof van Thailand.

Die Eerste Minister is ook die voorsitter van die Kabinet van Thailand. Die pos bestaan sedert die rewolusie van 1932, toe die land 'n grondwetlike monargie was.

Voor die staatsgreep word die premier met 'n eenvoudige meerderheid genomineer deur 'n stem in die Thaise Huis van Verteenwoordigers, en word hy daarna deur die koning van Thailand aangestel en ingeëdig. Die keuse van die huis is gewoonlik gebaseer op die feit dat die eerste minister die leier van die grootste politieke party in die laerhuis is, óf die leier van die grootste koalisie van partye. In ooreenstemming met die grondwet kan die premier slegs twee keer aangestel word en is hy dus beperk tot 'n maksimum van twee opeenvolgende termyn. Die pos van premier word tans beklee deur die afgetrede generaal Srettha Thavisin, sedert die staatsgreep op 23 Augustus 2023.

Lewende eerste ministers van Thailand

Eksterne skakels

Tags:

Grondwetlike monargieThailand

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Demi Lee MooreGalblaasKoolstofKlereTwaalf Stamme van IsraelGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaTafelbergJoseph LynchEmfiseemLys van konings van IsraelHoofkarakterHamerkopVulkaanKatoenDonderstormFrankrykBraaiJakobAce MagashuleVoorsetselMolekuulMaroela MediaNommertekenAnton GoosenKaliforniëLys van medisinale kruieFranklin D. RooseveltSophie SchollKoekie (rekenaarwetenskap)Afrikaanse Protestantse KerkMondDanie du ToitPersBipolêre gemoedsteuringDramaPeach van PletzenGeskiedenis van AfrikaansGNU-lisensie vir vrye dokumentasieWilna SnymanMiddelmisbruikLys van Suid-Afrikaanse skrywersOntkiemingOu Apostoliese KerkMielieSwart nasionalismeDierTradisionele literatuurSeksuele opwekkingJames AlexanderWikiquoteVoëlDiarreeKlimaatveranderingHemelvaartMaatskaplike verantwoordelikheidHibernasieMadison IvyAfrikanersSteve BikoMetamfetamienNeologismeAlkoholismeMiddeloorontstekingArmoedeLettergreepNarsistiese persoonlikheidsteuringVerkleurmannetjieVoortrekkermonumentMenseregtedagMis (weerkunde)JakkalsRina HugoMetafoorWaarheid-en-versoeningskommissieVersamelnaamNaaldekoker🡆 More