Die Brits-Antarktiese Gebied (Engels: British Antarctic Territory) is 'n sektor van Antarktika wat deur die Verenigde Koninkryk as deel van sy oorsese gebied beskou word.
| |||||
Nasionale leuse: Research and discovery (Engels vir: "Navorsing en ontdekking") | |||||
Volkslied: God Save the Queen | |||||
Hoofstad | Rothera (hoofbasis) Londen (administratief) | ||||
Grootste stad | Rothera | ||||
Amptelike tale | Engels (de facto) | ||||
Regering | Parlementêre demokrasie binne ’n grondwetlike monargie Elizabeth II Peter Hayes Henry Burgess Mark Simmonds | ||||
Onafhanklikheid Stigting • Geëis | Britse oorsese gebied 1908 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) | 1 709 400 km2 660 000 myl2 feitlik niks | ||||
Bevolking - somer-skatting - Digtheid | 250 (-) / km2 | ||||
Geldeenheid | Pond sterling (GBP ) | ||||
Tydsone - Somertyd | (UTC) (UTC) | ||||
Internet-TLD | .aq | ||||
Skakelkode | + |
Die gebied is omtrent 1 709 400 km² groot en word ook deur Argentinië en Chili geëis. Die gebied word slegs deur die Australië, Nieu-Seeland, Frankryk en Noorweë erken en is driehoekige gedeelte wat tot by die Suidpool strek en word begrens deur die 20° Wes- en 80° Wes-meridiane en die 60° Suid-breedtegraad. Die Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande en die Suidelike Shetlandeilande is ook 'n deel van die Brits-Antarktiese Gebied en word op 3 Maart 1962 van die gebiede van die Falkland-eilande gestig.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Brits-Antarktiese Gebied, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.