Sint Helena, Ascension En Tristan Da Cunha

Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha (Engels: Saint Helena, Ascension and Tristan da Cunha) is 'n oorsese gebied van die Verenigde Koninkryk in die Suid-Atlantiese Oseaan.

Dit bestaan uit die eiland Sint Helena, sowel as die afhanklikhede Ascensioneiland en Tristan da Cunha.

Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha
  • Saint Helena, Ascension and Tristan da Cunha  (Engels)
Vlag van Sint Helena Wapen van Sint Helena
Vlag Wapen
Volkslied: God Save the Queen
Ligging van Sint Helena
Hoofstad Jamestown

15°56′S 5°43′W / 15.933°S 5.717°W / -15.933; -5.717

Grootste stad Jamestown
Amptelike tale Engels
Regering

Monarg
• Goewerneur
• Administrateur
van Ascension
• Administrateur
van Tristan da Cunha
• Verantwoordelike
Britse minister
Parlementêre demokrasie binne
’n grondwetlike monargie
Elizabeth II
Mark Andrew Capes

Colin Wells

Sean Burns

Mark Simmonds
Onafhanklikheid
Vorming
• Sint Helena
Charta toegestaan
Oos-Indiese Kompanjie
se reël beëindig
• Ascension bygevoeg
• Tristan da Cunha bygevoeg
• Huidige grondwet

Britse oorsese gebied

1657

22 April 1834
12 September 1922
12 Januarie 1938
6 November 2009
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
397 km2  
153 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2014-sensus
 - Digtheid
 
7 729
13,4 / km2
34,7 / myl2
Geldeenheid Ponda (SHP)
Tydsone
 - Somertyd
GMT (UTC±0)
nie toegepas nie (UTC±0)
Internet-TLD .sh, .ac
Skakelkode +290
+247
a. Pond sterling (GBP) in Tristan da Cunha.
Sint Helena, Ascension En Tristan Da Cunha
Longwood House, Sint Helena waar Napoleon aangehou is
Sint Helena, Ascension En Tristan Da Cunha
Napoleon Bonaparte op Sint Helena

Sint Helena is beroemd as die plek van bannelingskap van Napoleon Bonaparte tussen 1815 en sy sterfte in 1821. Twee plekke waar Napoleon gewoon het en die vallei waar hy begrawe is, is Franse gebiede.

Die hoofstad van Sint Helena is Jamestown. Die gebied Sint Helena bestaan uit drie gelyke dele:

Eiland Oppervlakte
(km²)
Bevolking
Sensus 2008
Hoofstad
Sint Helena 122 4 255 Jamestown
Ascension 91 1 122 Georgetown
Tristan da Cunha 207 284 Edinburgh of the Seven Seas
Totaal 420 6 563 Jamestown

Verwysings

Eksterne skakels

Sint Helena, Ascension En Tristan Da Cunha  Verenigde Koninkryk Sint Helena, Ascension En Tristan Da Cunha 
LandeEngelandSkotlandWallisNoord-Ierland
Oorsese gebiedeAnguillaBermudaBrits-Antarktiese GebiedBritse Indiese OseaangebiedBritse Maagde-eilandeFalkland-eilandeGibraltarKaaimanseilandeMontserratPitcairneilandeSint Helena, Ascension en Tristan da CunhaSuid-Georgië en die Suidelike SandwicheilandeTurks- en Caicoseilande
KroongebiedeEiland ManGuernseyJersey
Sowereine militêre basisseAkrotiri en Dhekelië

Tags:

AscensioneilandBritse oorsese gebiedEngelsSint HelenaTristan da CunhaVerenigde Koninkryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BelgiëLys van bekende Suid-AfrikanersKoppeltekenDulcie van den BerghKoorsSigaretMangelontstekingKarlien van JaarsveldSemenGewone tarentaalEkostelselRykie van ReenenLuiperdRynhesseSonHadjPornografiePenisGriepPinksterOogproblemeGewone luislangFilosofieBiljoenOrkney Snork NieVerkoueAnrich HerbstSmaakSleurkragEuropese RugbykampioenskapMaroela MediaSuid-KoreaUnited Democratic FrontVermaakSwangerskapOlimpiese godeLongPaarl GimnasiumEikelLika BerningEoraptorHemelvaartsdagMuggieBreingewasOntsteking (geneeskunde)Aleksei NawalniSowjetunieRacheltjie de BeerBloeddrukAfghanistanWoordPalmsondagAkkedisMisdaadKoolhidraatSteve BikoHoofstadHondsdolheidEreksieLys van kleureMuishondInhoudKoninkryk van die NederlandeMenseregtePublieke domeinDanie du ToitArmand AucampBrasiliaanse nasionale rugbyspanHeupTweede WêreldoorlogWladimir PoetinKlein vyf diereKolorektale kankerMiddeloorontsteking🡆 More