Lys Van Monarge Van Brittanje

Die volgende is ’n lys van monarge van Groot-Brittanje en die Verenigde Koninkryk.

Die Koninkryk van Groot-Brittanje is op 1 Mei 1707 gevorm nadat die Koninkryk van Engeland en die Koninkryk van Skotland verenig het. Op 1 Januarie 1801 het Groot-Brittanje en die Koninkryk van Ierland verenig om die Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Ierland te vorm. Nadat die grootste deel van Ierland die unie op 6 Desember 1922 verlaat het, is die naam op 12 April 1927 verander na Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Noord-Ierland.

Lys Van Monarge Van Brittanje
Die koninklike wapen van die Verenigde Koninkryk sedert die troonbestyging van koningin Victoria in 1837, met die wapen van Engeland in die eerste en die vierde kwart, Skotland in die tweede en Ierland in die derde.

Britse monarge

Huis van Stuart

Die Koninkryk van Engeland en die Koninkryk van Skotland het op 1 Mei 1707 tydens die bewind van koningin Anna verenig om die Koninkryk van Groot-Brittanje te vorm.

Monarg Portret Gebore Huwelik Oorlede
Anna
1 Mei
1707–1714
Engeland en Skotland
8 Maart 1702–1707
Lys Van Monarge Van Brittanje  6 Februarie 1665
Sint James-paleis
dogter van Jakobus II en Anne Hyde
George van Denemarke
Sint James-paleis
28 Julie 1683
17 kinders
1 Augustus 1714
Kensington
op 49

Huis van Hannover

Die Hannovers het aan die bewind gekom vanweë die Act of Settlement 1701.

Monarg Portret Gebore Huwelik Oorlede
George I
1 Augustus
1714–1727
Lys Van Monarge Van Brittanje  28 Mei 1660
Leineschloss
seun van Ernest Augustus, Elektor van Brunswyk-Lüneburg en Sophia van Hannover
Sophia Dorothea van Brunswyk-Lueneburg-Celle
21 November 1682
2 kinders
11 Junie 1727
Osnabrück
op 67
George II
11 Junie
1727–1760
Lys Van Monarge Van Brittanje  30 Oktober 1683
Herrenhausen
seun van George I en Sophia Dorothea van Brunswyk-Lueneburg-Celle
Caroline van Ansbach
22 Augustus 1705
8 kinders
25 Oktober 1760
Kensington-paleis
op 76
George III
25 Oktober
1760–1820
Lys Van Monarge Van Brittanje  4 Junie 1738
Norfolk House
seun van Frederick, Prins van Wallis en prinses Augusta van Sakse-Gotha
Charlotte van Mecklenburg-Strelitz
Sint James-paleis
8 September 1761
15 kinders
29 Januarie 1820
Windsor-kasteel
op 81
George IV
29 Januarie
1820–1830
Lys Van Monarge Van Brittanje  12 Augustus 1762
Sint James-paleis
seun van George III en Charlotte van Mecklenburg-Strelitz
(1) Maria Anne Fitzherbert
Park Lane
15 September 1785
(2) Caroline van Brunswyk
Sint James-paleis
8 April 1795
1 dogter
26 Junie 1830
Windsor
op 67
William IV
26 Junie
1830–1837
Lys Van Monarge Van Brittanje  21 Augustus 1765
Buckingham-paleis
seun van George III en Charlotte van Mecklenburg-Strelitz
Adelaide van Sakse-Meiningen
Kew-paleis
13 Julie 1818
2 kinders
20 Junie 1837
Windsor-kasteel
op 71
Victoria
20 Junie
1837–1901
Lys Van Monarge Van Brittanje  24 Mei 1819
Kensington-paleis
dogter van prins Edward, Hertog van Kent en Strathearn en prinses Victoria van Sakse-Koburg-Saalfeld
Albert van Sakse-Koburg en Gotha
Sint James-paleis
10 Februarie 1840
9 kinders
22 Januarie 1901
Osborne House
op 81

Huis van Sakse-Koburg en Gotha

Hoewel hy koningin Victoria se seun was, het Edward VII sy pa se name gekry en sy bewind was dus die begin van ’n nuwe huis.

Monarg Portret Gebore Huwelik Oorlede
Edward VII
22 Januarie 1901
-6 Mei 1910
Lys Van Monarge Van Brittanje  9 November 1841
Buckingham-paleis
seun van Victoria en prins Albert
Alexandra van Denemarke
Sint George-kapel in Windsor-kasteel
10 Maart 1863
6 kinders
6 Mei 1910
Buckingham-paleis
op 68
George V
6 Mei
1910–1917
Lys Van Monarge Van Brittanje  3 Junie 1865
Marlborough House
seun van Edward VII en Alexandra van Denemarke
Mary van Teck
6 Julie 1893
Sint James-paleis
6 kinders
20 Januarie 1936
Sandringham House
op 70

Huis van Windsor

Die Huis van Sakse-Koburg en Gotha het in 1917 tydens die Eerste Wêreldoorlog sy naam na Windsor verander weens anti-Duitse gevoelens.

Monarg Portret Gebore Huwelik Oorlede
George V
1917–1936
Lys Van Monarge Van Brittanje  3 Junie 1865
Marlborough House
seun van Edward VII en Alexandra van Denemarke
Mary van Teck
6 Julie 1893
Sint James-paleis
6 kinders
20 Januarie 1936
Sandringham House
op 70
Edward VIII
20 Januarie –
11 Desember 1936
Lys Van Monarge Van Brittanje  23 Junie 1894
White Lodge
seun van George V en Mary van Teck
Wallis Warfield Simpson
Château de Candé
3 Junie 1937
geen kinders
28 Mei 1972
Bois de Boulogne
op 77
George VI
11 Desember
1936–6 Februarie
1952
Lys Van Monarge Van Brittanje  14 Desember 1895
Sandringham
seun van George V en Mary van Teck
Elizabeth Bowes-Lyon
Westminster-abdy
26 April 1923
2 kinders
6 Februarie 1952
Sandringham House
op 56
Elizabeth II
6 Februarie
1952–8 September 2022
Lys Van Monarge Van Brittanje  21 April 1926
Mayfair
dogter van George VI en Elizabeth Bowes-Lyon
Philip van Griekeland en Denemarke
Westminster-abdy
20 November 1947
4 kinders
8 September 2022
Balmoral-kasteel
op 96
Charles III
8 September
2022–tans
Lys Van Monarge Van Brittanje  14 November 1948
Londen
seun van Elizabeth II en prins Philip
Diana, Prinses van Wallis
(1981–1996)
2 kinders
Camilla Parker Bowles
(sedert 2005)

Tydlyn van Britse monarge

Charles IIIElizabeth II van die Verenigde KoninkrykGeorge VI van die Verenigde KoninkrykEdward VIII van die Verenigde KoninkrykGeorge V van die Verenigde KoninkrykGeorge V van die Verenigde KoninkrykEdward VII van die Verenigde KoninkrykVictoria van die Verenigde KoninkrykWilliam IV van die Verenigde KoninkrykGeorge IV van die Verenigde KoninkrykGeorge III van die Verenigde KoninkrykGeorge II van Groot-BrittanjeGeorge I van Groot-BrittanjeAnna van Groot-BrittanjeHouse of WindsorHouse of Saxe-Coburg and GothaHouse of HanoverHouse of StuartLys Van Monarge Van Brittanje

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Lys Van Monarge Van Brittanje Britse monargeLys Van Monarge Van Brittanje Tydlyn van Britse monargeLys Van Monarge Van Brittanje Sien ookLys Van Monarge Van Brittanje VerwysingsLys Van Monarge Van Brittanje Eksterne skakelsLys Van Monarge Van BrittanjeGroot-BrittanjeKoninkryk van EngelandKoninkryk van Groot-BrittanjeKoninkryk van IerlandKoninkryk van SkotlandVerenigde KoninkrykVerenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Ierland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Oplossing (chemie)VreesMahatma GandhiKinkhoesShakaHidroëlektrisiteitSeksposisieMotorvoertuigWoordsoortMondAngolese BurgeroorlogOligopolie7de LaanSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024InternetOudtshoornGeskiedenis van kindermishandelingKonsentrasiekampVloeistofNierversakingChroniese siekteNag van die lang messeAppendiksSiya KolisiWikipediaAfrikanersAfrikaKerngeneeskundeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Sharpeville-slagtingProteaEjakulasieIndustriële RevolusieOutismeSirkusSeisoenKernkragDiarreeAartappelVincent van GoghNamibwoestynGordelroosEkonomiese sektorBeroerteOrale seksSwartbewussynsbewegingMurunwa MakwarelaKerrieWerkersdagLys van Suid-Afrikaanse skrywersLys van Afrikaanse skrywersVennootskapLenteAlkoholismeBeeldspraakLys van Afrika-landePablo PicassoBelastingNederlandsDie Stem van Suid-AfrikaMetaal2001GeslagsgelykheidAtriale fibrillasieGrondwet van Suid-AfrikaFinale OplossingBeurtkragCarike KeuzenkampAfro-AmerikanersSeksismePapierDubbelpuntAdolf HitlerViëtnamSinkAarverkalking🡆 More