Huis Van Hannover

Die Huis van Hannover is ’n Duitse koninklike dinastie wat oor die Hertogdom van Brunswyk-Lüneburg (Duits: Braunschweig-Lüneburg), die Koninkryk van Hannover en die Koninkryk van Groot-Brittanje en die Koninkryk van Ierland regeer het.

Huis van Hannover
Wapen van die Huis van Hannover
Wapen van die Huis van Hannover
Stam af van Huis van Wettin
Huis van Este
Huis van Welfe
Lande Indië, Hannover, Verenigde Koninkryk en Brunswyk-Lüneburg
Hoof Ernst August V van Hannover
Stigter Georg van Brunswyk-Lüneburg
Gestig 1635
Titels Keiser van Indië, Koning van Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Ierland, Koning van Groot-Brittanje, Koning van Ierland, Koning van Hannover, Hertog van Brunswyk-Lüneburg, Hertog van Brunswyk
Opgevolg deur Huis van Sakse-Koburg en Gotha

Dit het die Huis van Stuart in 1714 opgevolg as heersers van Groot-Brittanje en Ierland tot met die dood van koningin Victoria in 1901. Daar word soms na hulle verwys as die Huis van Brunswyk en Lüneburg, Hannover-lyn. Die Huis van Hannover is ’n jonger tak van die Huis van Welfe, wat weer die senior tak van die Huis van Este is. Al drie is vertakkings van die antieke Saksiese Huis van Wettin.

Verdere leesstof

  • Fraser, Flora. Princesses: The Six Daughters of George III. Knopf, 2005.
  • Plumb, J. H. The First Four Georges. Hersiene ed. Hamlyn, 1974.
  • Redman, Alvin. The House of Hanover. Coward-McCann, 1960.
  • Van der Kiste, John. George III’s Children. Sutton Publishing, 1992.

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Huis Van Hannover Verdere leesstofHuis Van Hannover VerwysingsHuis Van Hannover Sien ookHuis Van Hannover Eksterne skakelsHuis Van HannoverDuitsDuitslandHertogdomKoninkryk van Groot-BrittanjeKoninkryk van HannoverKoninkryk van Ierland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GrondwetWinterWêreld- Ekonomiese ForumToestand van materieAborsieWoordeskatuitbreidingRooikatKitaarMisdaadKolibrieMaatskappyKorrupsieKaapstadse waterkrisis 2015-2018Veelvoudige sinGroenteBySeksualiteitJohannesburgEkonomiese sektorLuiperdAnilingusWortelDokterCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaKoorsblaarSharpeville-slagtingRMS TitanicSpaansSeksismeLandbouOorkruipersJacques LootsDuitse maselsLionel MessiRussiesKankerPersentasieNazi-DuitslandGeslagPieter DuvenageAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidJagluiperdBobbejaanSpierdistrofieMandaryn-ChineesKoolstofHector PietersonMateriaalSkemerKommaKlimaatKoöperasiestoriesLeeuGroepsdrukSeksueel oordraagbare infeksieBesoedelingVryheidsmanifesVryheid van spraakSwartbewussynsbewegingAardverwarmingOlifantDuitsIndiëThabo MbekiGeslagsgelykheidApartheidBhimrao Ramji AmbedkarDikdermSteve HofmeyrWiki CommonsSimboolBayer 04 LeverkusenDirekte en Indirekte redeVarkPenisverlengingEpilepsie🡆 More