Gibraltar

Gibraltar is 'n Britse oorsese gebied aan die suidpunt van Spanje met 'n oppervlakte van 6,8 km² en 'n bevolking van 30 001 in 2012.

Gibraltar
Vlag van Gibraltar Wapen van Gibraltar
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Montis Insignia Calpe
(Latyn vir: "Kenteken van die Rots van Gibraltar")
Volkslied: God Save the King
(Engels vir: "God beskerm die koning")

Nasionale lied: Gibraltar Anthem
Ligging van Gibraltar
Hoofstad Gibraltar

36°8′N 5°21′W / 36.133°N 5.350°W / 36.133; -5.350

Grootste stad Westside
Amptelike tale Engels
Regering

Monarg
• Goewerneur
• Uitvoerende Hoof
• Verantwoordelike
Britse ministera
Parlementêre demokrasie binne
’n grondwetlike monargie
Charles III
Sir David Steel
Fabian Picardo

James Cleverly
Onafhanklikheid
Vorming
• Verowering
• Afgestaan
• Nasionale Dag

Britse oorsese gebied
4 Augustus 1704
11 April 1713
10 September
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
6,8 km2  (241ste)
2,6 myl2
0
Bevolking
 - 2020-skatting
 - 2012-sensus
 - Digtheid
 
34 003 (220ste)
32 194
5 000 / km2 (5de)
12 949,9 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2013-skatting

£1,64 miljard
£50 941

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita

£2,441 miljard

MOI (2018) 0,961 (3de)  –  baie hoog
Geldeenheid Pond (£) (GIP)
Tydsone
 - Somertyd
MET (UTC+1)
MEST (UTC+2)
Internet-TLD .gi
Skakelkode +350
a. Vir al die Britse oorsese gebiede
Gibraltar
Kaart van Gibraltar

Die meeste inwoners is van Spaanse, Portugese of Marokkanse afkoms. Gibraltar word deur Spanje geëis. Die stad lê aan die noordelike punt van die Straat van Gibraltar, wat die Atlantiese Oseaan in die weste met die Middellandse See in die ooste verbind en Europa van Afrika skei.

Die skiereiland is veral vir die Rots van Gibraltar bekend, een van twee Pilare van Herakles, waar die enigste natuurlike habitat van Ape in Europa gevind kan word.

Trivia

  • Die naam Gibraltar is 'n omvorming van die Arabiese naam Djebel Tarik (berg van Tarik).
  • Tarik was die leier van die More wat Spanje in die 8ste eeu binnegeval het.

Verwysings

Bronnelys

    Algemeen

Eksterne skakels


Gibraltar  Verenigde Koninkryk Gibraltar 
LandeEngelandSkotlandWallisNoord-Ierland
Oorsese gebiedeAnguillaBermudaBrits-Antarktiese GebiedBritse Indiese OseaangebiedBritse Maagde-eilandeFalkland-eilandeGibraltarKaaimanseilandeMontserratPitcairneilandeSint Helena, Ascension en Tristan da CunhaSuid-Georgië en die Suidelike SandwicheilandeTurks- en Caicoseilande
KroongebiedeEiland ManGuernseyJersey
Sowereine militêre basisseAkrotiri en Dhekelië

Tags:

Gibraltar TriviaGibraltar VerwysingsGibraltar BronnelysGibraltar Eksterne skakelsGibraltarBritse oorsese gebiedeSpanjeVerenigde Koninkryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jeanette FerreiraDaggaSonpaneelSwartbewussynsbewegingToestand van materieVolhoubaarheidVlag van Suid-AfrikaBruin menseChristendomPresident van Suid-AfrikaHokkieSeksposisieHannes van WykStaalWesterse filosofieKlavierSinoniemAfrikanersKoorsblaarDroomKlimaatsverandering in Suid-AfrikaDistillasieJan van TonderLugbesoedelingMarie AntoinetteSirkelInfeksieNicole StraussLeeuAustraliëJak de PriesterRegeringWerkloosheidOorkruipersLangste woordSimboolGeslagErosieGordelroosLys van kleureMantisMondOligopolieSelfstandige naamwoordMieliestronkKartografieInternetJodeTrekarbeidElandréMona LisaKappie (skryfteken)SelfoonVergelykings (taalkunde)Pussy RiotSeksualiteitWinterArmoedeverligtingAgtervoegselWeerfrontRamsar-vleilande in Suid-AfrikaDemi Lee MooreAnneli van RooyenSwartWerkersdagHartaanvalVoortrekkermonumentNoord-KaapDiatomiese molekuulPriemgetalCounter-Strike 2Arabies-Israeliese konflikKatMaroela Media🡆 More