Sport: Vorme van ontspanningsaktiwiteit, gewoonlik fisies

'n Sport kan omskryf word as 'n fisieke- (byvoorbeeld rugby) of denkspel (byvoorbeeld skaak) wat in kompetisieverband gespeel kan word.

Sport kan ook as ontspanning beoefen word. Alle sporte het reëls wat nagekom moet word. Die beoefening van sport kan mense aktief en gesond hou, vandaar die slagspreuk: 'n gesonde liggaam huisves 'n gesonde gees.

Sport: Geskiedenis, Sportsoorte, Sien ook
Spansporte soos rugby en sokker dra by tot kinders se sosiale ontwikkeling.
Sport: Geskiedenis, Sportsoorte, Sien ook
'n Gholfspeler lê na die putjie aan.
Sport: Geskiedenis, Sportsoorte, Sien ook
Motorisasie kom in moderne sport te voorskyn.
Sport: Geskiedenis, Sportsoorte, Sien ook
Moderne sport het komplekse reëls en regulasies en is hoogs georganiseerd.
Sport: Geskiedenis, Sportsoorte, Sien ook
'n Gimnas demonstreer sy vaardighede.
Sport: Geskiedenis, Sportsoorte, Sien ook
Krieketveld met bouler, die twee kolwers en ’n skeidsregter.
Sport: Geskiedenis, Sportsoorte, Sien ook
'n Engelse rugbyspeler ruk hom los uit 'n harde duikslag deur 'n Australiër.
Sport: Geskiedenis, Sportsoorte, Sien ook
Standaard skaakstukke. Van links na regs: koning, toring, dame, pion, ruiter en loper.

Die woord sport is afgelei van die Franse woord desportes, wat rofweg as ontspanning vertaal kan word.

Geskiedenis

Die verskynsel van sport is reeds bekend uit die klassieke verlede en die Grieke organiseer al die Olimpiese Spele verskeie eeue voor Christus.

Vir meer inligting oor die geskiedenis van 'n spesifieke sport, verwys na die artikel oor die betrokke sport.

Sportsoorte

Van die meer bekende sportsoorte sluit in (alfabeties gesorteer):

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Sport GeskiedenisSport soorteSport Sien ookSport Eksterne skakelsSportRugbySkaak

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PastoorEskomSlag van BloedrivierVlinderMantisGeskiedenis (vakgebied)MierRookgewoonteWaterNedersettingJohn Brown (aktivis)SinoniemGeskiedenis van AfrikaansPolisieReënspinnekopRenteSpreeuKlimaatsverandering in AfrikaLien se lankstaanskoeneHulpwerkwoordHoofstadSuid-AfrikaKrugerwildtuinDachshundGroot-VisrivierDie GelofteTrigeminale neuralgieMorfeemMynbouBruin huisslangWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaAarverkalkingBipolêre gemoedsteuringMangelDagboekNatriumNederlandRassisme in AfrikaToekoms van die AardeDigtheidBloukraanvoëlVerkleurmannetjieWaterstofVerkragtingOopbroninhoudSteve HofmeyrAngina pectorisUniondaleWaarheid-en-versoeningskommissieSinsbouVlekvrye staalKappie (skryfteken)Morfologie (taalkunde)BotswanaSwartrenosterAfvalbestuurPlae van EgipteMenseregteLys van Griekse mitologiese figureVrugbaarheidSeksposisieLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaKomplementêre kleureTweede WêreldoorlogVarkKitaarDemi Lee MooreNederduitse Gereformeerde KerkVoedselkettingJesus van NasaretGenitale vratMartin Luther King jr.Sharpeville-slagtingSkoenlapperHartversakingSimboolOnderwerp (taalkunde)🡆 More