Padwedloop

Padwedloop (ook genoem padhardloop) is 'n hardloopsport vir beide kompeterende atlete, sowel as net-vir-die-pret hardlopers.

Padwedloop
'n Padwedloop in Gloucestershire in die Verenigde Koninkryk.

Wedlope vind gewoonlik plaas op die paaie van stede en dorpe, maar kan eintlik op enige pad plaasvind.

Die afstande van padwedlope begin normaalweg vanaf 5km of 10km, maar sluit in die halfmaraton (21,1km), maraton (42,2km), en langer afstande.

'n Maraton (b.v. die Londen-maraton) en 'n halfmaraton is algemene afstande vir padwedlope. 'n Ultramaraton (b.v. die Comrades-maraton) word gehardloop oor 'n langer afstand as 'n normale maraton.

Tags:

AtletiekSport

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Hoërskool NoordheuwelKolorektale kankerWashington, D.C.MiddeloorontstekingOrkney Snork NieEikelRuslandKatLiturgiese jaarSonOrale seksKuberkrakerCleopatra VIINamibiëVarkgriepVaginale kankerPublieke domeinOnderhandelinge om apartheid te beëindigPerdLys van bekende Suid-AfrikanersChristendomCecil John RhodesPersoonlikheidSmall HandsAnnelize van der RystJan BloukaasLetterkundeKoos du PlessisArabiesRykie van ReenenWet op NaturellengrondMediaWikiNatuurlike satelliete van kleinplaneteEngelsPersentasieHondsdolheidPiet ByleveldJesus van NasaretHorlosieJerusalemMarga van RooyLys van nedersettings in Suid-AfrikaFredi NestSteve BikoSiberiëDepressie (gemoedstoestand)Verenigde KoninkrykGenesisHerfsSally EsterhuizenKasteel die Goeie HoopGewone drolpeerPaddaSlaapapneeMorfologie (taalkunde)BorsteNederlandSarah Rose KarrDundermGodLiewe HeksieVrymesselaryRugbywêreldbeker 1991SkildklierSeksuele penetrasieKunsFacebookHartSterrestelselKoolhidraatBaltimoreTarentaleJada Fire🡆 More