Halfmaraton

'n Halfmarathon is 'n item wat op pad gehardloop word.

Die afstand daarvan is 21.0975 km — die helfte van 'n marathon se afstand. Dit gebeur gewoonlik dat 'n halfmarathon terselfdertyd as 'n marathon en 5 000 meter wedloop plaasvind deurdat amper dieselfde baan met 'n laat wegspring, vroeë voltooiing of kortpaaie gebruik word.

'n Wêreldrekord in die Halfmarathon word amptelik erken deur die International Association of Athletics Federations, of die IAAF. Die wêreldrekord vir mans is 57:32, deur Kibiwott Kandie van Kenia opgestel in Desember 2020 in Valencia, Spanje. Vir vroue is die wêreldrekord 1:04:51, wat deur Joyciline Jepkosgei van Kenia op 22 Oktober 2017, ook in Valencia, Spanje opgestel is.

Deelname aan halfmarathons groei stelselmatig sedert 2003, gedeeltelik agv die mededingende afstand wat afgelê word. Dit vereis egter nie dieselfde vlak van oefening as vir 'n volle marathon nie. In 2008 het die tydskrif Running USA berig dat halfmarathons die mees vinniggroeiende vorm van wedloop in atletiek is.

Verwysings

Tags:

Marathon

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

FrankrykKlimaatveranderingSpringbokkeJudaïsmeBloemfonteinNamibiese volksmoord 1904-1908KlankverskynselsMosselbaaiPlaasjapieMenslike seksuele gedragEk is 'n Afrikaan (toespraak)Stille OseaanMagda van BiljonTuisbladWaarheid-en-versoeningskommissieWildehondNic de JagerRooikatGregoriaanse kalenderWetenskaplike metodeOrgasmeBoomAl-Masdjid an-NabawiHoofmeisieLydia WinchesterTrekarbeidKoos BekkerPneumatikaGeskiedenis van Suid-AfrikaSprokieFabelSomerGewone breukeDeon MeyerPornografiese subgenresKarooMenseregtedagGronddegradasieVyf Pilare van die IslamSwart nasionalismeHannes van WykLuiperdAkuutSpysverteringstelselGreen PornoKletsrymAkroniemDoziKommunikasieRookgewoonteRymPlae van EgipteGlasSias ReineckeEngelsChemiese reaksieEmosieKriekSout (chemiese stof)SokkerVerkleurmannetjieLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaGriepTweede WêreldoorlogPikkewynTussenwerpselHokkieJan BloukaasIslamAfrikaanse taalleerOlifantEjakulasieWillie JoubertNarsistiese persoonlikheidsteuringRugbyDaggaEkonomiese kwessies in Suid-Afrika🡆 More