Klankverskynsels: Begrippe soos ronding, ontronding en oorronding

In fonetiek staan begrippe soos ronding, ontronding en oorronding as klankverskynsels bekend.

Ronding

Ronding is die klankverskynsel waar geronde klanke met geronde lippe uitgespreek word.

    Byvoorbeeld, "huil" as "hůil"

Ontronding

Ontronding is die klankverskynsel waar geronde klanke met spleetvormige lippe uitgespreek word.

    Byvoorbeeld, "deur" as "deer"

Oorronding

Oorronding is die klankverskynsel waar geronde en ongeronde klanke oordrewe gerond uitgespreek word.

    Byvoorbeeld, "lyk" as "luik" of "ma" as "mo"

Nasalisering

'n Vokaal en nasale klanke staan langs mekaar; gevolglik neem hulle mekaar se eienskappe aan.

    Byvoorbeeld, g"an"s – gans

Assimilasie

Assimilasie is die gelykmaking van klanke. Daar word onderskei tussen algehele en gedeeltelike assimilasie

    By algehele assimilasie verdwyn die klank heeltemal:
      Byvoorbeeld, ander word anner
      hierdie word hierie
    By gedeeltelike assimilasie word die klank slegs gewysig:
      Byvoorbeeld, aanbrand word aambrand
      onmootlik word ommoontlik

Vokaalreduksie

Vokaalreduksie is wanneer enige vokaal wat tydens uitspraak as 'n "i" klank uitgespreek word.

    Byvoorbeeld, "kolonel" as "kolinel"

Letteruitspraak

Letteruitspraak is die foutiewe uitspraak van 'n woord volgens die spelwyse, wat in stryd is met die beskaaf- en natuurliksprekende moedertaalsprekers se uitspraak.

    Byvoorbeeld, hoenderboudjie pleks van hoenerboukie.

Tags:

Klankverskynsels RondingKlankverskynsels OntrondingKlankverskynsels OorrondingKlankverskynsels NasaliseringKlankverskynsels AssimilasieKlankverskynsels VokaalreduksieKlankverskynsels LetteruitspraakKlankverskynselsFonetiek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Simon PetrusAspoestertjiePlastiekSebraGoogle MapsDonderstormWikiquote23 AprilTekstielRassismeRudi ClaaseElon MuskAsiëOos-KaapBernice WestPerdOnderhandelinge om apartheid te beëindigRekenaarDermpoliepAardbewingBloedsomloopstelselChristiane JaccottetFamilie (verwantskap)WaterSuiwelprodukMandalaErns GrundlingTydMagneetPolisieAfleiding (taalkunde)Depressie (gemoedstoestand)Lys van visseEmosieFotosinteseWetenskaplike klassifikasieAntoniemSlag van BloedrivierLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsJode in Suid-AfrikaInentingVerenigde State van AmerikaPaarl GimnasiumMusiekHemelBesemMynbedryf van Suid-AfrikaLionel MessiEnkelvoudige sinApartheidNierversakingTuisbladOranje-VrystaatKunsmisGrondbewerkingOlimpiese Somerspele 2024SlaginstrumentBoor (element)Heidelberg, GautengWaterstofLRassisme in AfrikaSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureWieg van die MensdomMiteKrokodilLys van Afrikaanse televisiereekseDemografie van Suid-AfrikaEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaDaggaHorlosieFabelSkoolSeksuele opwekkingWêreld- Ekonomiese ForumKnopiespinnekopDeelteken en umlaut🡆 More