Jan Bloukaas: Suid-Afrikaanse musikant

Jan Bloukaas (gebore Jean du Plessis) is 'n Suid-Afrikaanse musikant en kletsrymer.

Sy album Lewe word in 2019 vir die Suid-Afrikaanse Musiektoekenning vir beste Afrikaanse popalbum genomineer.

Jan Bloukaas
GeboortenaamJean du Plessis
Gebore~ 1999
OorsprongMonte Vista, Kaapstad, Suid-Afrika
GenresKletsrym
Beroep(e)Musikant, kletsrymer
Jare aktief2017–nou
EtiketteInhoud Huis, Universal Music

Skoolloopbaan

Hy gaan skool by Laerskool De Tyger en matrikuleer aan die Hoërskool Tygerberg.

Diskografie

Ateljeealbums

  • 2018: Lewe
  • 2019: The Party Starter

EP's

  • 2017: Lassit

Enkelspelers

  • 2017: "Vakansie"
  • 2018: "Desember"
  • 2018: "Sterre Brand"
  • 2019: "Dans"

Persoonlike lewe

Breinkanker is in 2022 by Du Plessis gediagnoseer.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Jan Bloukaas SkoolloopbaanJan Bloukaas DiskografieJan Bloukaas Persoonlike leweJan Bloukaas VerwysingsJan Bloukaas Eksterne skakelsJan BloukaasKletsrymMusikantSuid-AfrikaSuid-Afrikaanse Musiekpryse

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MielieDemensieDiketoMIV/vigs in Suid-AfrikaHenogSlot (rugby)SpringbokkeAnrikaLys van Suid-Afrikaanse T20I-krieketspelersMasturbasieAlliterasieSonpaneelMaselsTaalOlimpiese godeNamibiëKoorsGeestesgesondheidSkarlakenkoorsPlagiaatNarsismeMuishondPsigopatieMathys RoetsHooglied van SalomoLichtenburgBloedsomloopstelselErica BoyerGesonde dieetErektiele disfunksieBemarkingGeskiedenis van die BoererepubliekeMantisPinksterMaagStandaardtemperatuur en -drukBul (sterreteken)SelfbeeldJersey CityPlae van EgipteFiksieTrappe van vergelykingCleopatra VIIPieter NaudéKinderregteLiesbreukDenneboomKriekWena NaudéSkeletTeeDie Voëlvry-bewegingToerismeApokriewe boekeLys van medisinale kruieLys van Suid-Afrikaanse musiekgroepeGroot vyfKolonoskopieWewervoëlsNic de JagerMensPerdDikdermWoordeboek van die Afrikaanse TaalKlavierSeksuele opwekkingTurksvySpinnekopAkroniemMadison IvyVigsBloeddrukVerkragtingJakob🡆 More