Pneumatika: Studie en toepassing van saamgepersde gas om meganiese beweging te produseer en werk te verrig

Pneumatika is die studie en toepassing van saamgepersde gas om meganiese beweging te produseer en werk te verrig.

Pneumatika: Studie en toepassing van saamgepersde gas om meganiese beweging te produseer en werk te verrig
'n Lughamerboor wat van pneumatiese beginsels gebruik maak om werk te verrig
Pneumatika: Studie en toepassing van saamgepersde gas om meganiese beweging te produseer en werk te verrig
'n Sirene wat met saamgepersde lug 'n harde klank lewer

Pneumatiese stelsels wat op groot skaal in die bedryf gebruik word, word algemeen aangedryf deur saamgepersde lug of saamgeperste edelgasse sodat chemiese reaksies nie plaasvind nie. Saamgepersde gas word dikwels verkry deur 'n masjien wat 'n kompressor genoem word. Beide pneumatika en hidroulika is toepassings van vloei energie. Die verskil is dat in pneumatika daar 'n maklik saamdrukbare gas soos lug of 'n geskikte suiwer gas gebruik word, terwyl hidroulika 'n relatief niesaamdrukbare vloeistof soos olie gebruik.

Toepassings

Eksterne skakels

Tags:

GasMeganika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MoskouSkerpioenSwitserlandDikdermSamestellingLabia (geslagsdele)NatuurrampStaalAsiëArmoedeAarverkalkingHerpes simplexWiskundige terminologieMoedersdagJan-Willem BreureKarakteriseringAkkedisProteïenSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureDierShanzhaiBotswanaKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSnaarinstrumentViëtnamEierstokAfrikaanse woordelys en spelreëlsWaterbesparing in Suid-AfrikaSonnestelselLys van Joodse feeste en herdenkingsGriekse teaterRenteMisdaadAardverwarmingSeksKweekhuiseffekRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Steenkool in Suid-AfrikaNarkoseMaagSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024EreksieSanskritOlimpiese SpeleZack du PlessisWet op Bantoe-onderwysLongBruce FordyceOranjerivierPriemgetalKlein gekolde katJohnny RapidMielieStruktuur van die AardeBTWSpeelkaartVlinderPussy RiotShakaLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsKoorsHannes van WykKommaAfrikanernasionalismeRacheltjie de BeerGroot GatRekeningkundeMahatma GandhiKlavierMag (sosiale wetenskappe)HeelgetalSebraKolorektale kankerKnysnaWaterstofMasturbasie🡆 More