Bus

'n Bus is 'n voertuig wat geskik is vir die vervoer van menige passasiers.

Sommige busse kan tot 300 passasiers op 'n keer vervoer. Busse word vir allerlei toepassings gebruik, soos geskeduleerde publieke busvervoer, vervoer na skole, privaathuur, toerisme, en ander privaatbedrywe vir 'n wye verskeidenheid doeleindes. In Suid-Afrika val 'n bus in die kategorie "swaarvoertuie" indien dit ontwerp is om meer as 16 persone gemaklik te vervoer.

Bus
Benz-Omnibus, 1896
Bus
'n Alexander Dennis Enviro400-dubbeldekkerbus in Londen
Bus
'n Volvo B10M in Japan.
Bus
'n Scania OmniCity-bus in Stockholm, Swede.
Bus
New Flyer C40LF
    Hierdie artikel handel oor die voertuig. Vir die rekenaarbegrip, sien rekenaarbus.

Busse wat deur perde getrek is, is gebruik vanaf die 1820's, gevolg deur stoombusse in die 1830's, en toe elektriese busse in 1882. Die eerste busse met binnebrandenjins, of motorbusse, is in 1895 in Europa in gebruik geneem.

Youngman JNP6250G

Bus 
Bus 

Die grootse bus ter wêreld is die Youngman JNP6250G. Die bus is 25 meter lank en kan 300 passasiers vervoer.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

PassasierSuid-AfrikaToerismeVoertuig

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Deon GrootMetafoorRuimteIronieRegverdige handelKlem-in-die-kaakAkkedisLionel PetersonAfrikaanse WikipediaEkonomiese sektorVingerseksTydWinnie Madikizela-MandelaMartin Luther King jr.IdioomSebraDramaNedersettingSinoniemNG gemeente TheunissenDurbanKolorektale kankerNazi-DuitslandUitwerking van klimaatsveranderingWieg van die MensdomHomofoonDistrik SesIntensiewe vormAsiëKalsiumOnderhandelinge om apartheid te beëindigGroot-VisrivierStaat PalestinaSelfstandige naamwoordAartappelBiodiversiteitSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Irma SternSowjetunieBestaansboerderyHoofkarakterKopieregBloedsomloopstelselSterGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaVryheidsmanifesSosiale mediaAarverkalkingHerpes simplexTweede WêreldoorlogGeskiedenis van AfrikaansNederlandsPseudowetenskapSlag van Cuito CuanavaleMarie AntoinetteHematurieGeelslangEnkelvoudige sinBeroerteMiljardKokerboomSpelerposisies in rugbyProteïenGewone luislangKonsentrasiekamp20ste eeuAkademiaBesproeiingCarike KeuzenkampKernoorlogSeisoenVeerLeah van NiekerkSwart nasionalisme🡆 More