Skaak

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Skaak" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Skaak
    Skaak (Persies šāh, van Schah, d.i. ‚Koning‘ – dus die naam „die koninklike spel“) is 'n strategiese bordspel vir twee spelers. Die huidige vorm van die...
  • In skaak en soortgelyke speletjies, is skaak 'n toestand wat voorkom wanneer 'n speler se koning in aanval is. 'n Koning wat so bedreig is, is beskou...
  • Thumbnail for Koning (skaak)
    Die Koning (♔, ♚) is die belangrikste stuk in skaak. Die doelwit van die spel is om die teenstander se koning in skaakmat te plaas. Indien 'n speler se...
  • bevat 'n woordelys van begrippe en uitdrukkings wat Afrikaans-sprekende skaak-spelers gebruik om die spel te omskryf. A - B - C - D - E - F - G - H -...
  • Pat (Engels: Stalemate) is 'n situasie in skaak waar die speler wie se beurt dit is om te skuif nie in skaak is en geen wettige skuif beskikbaar het nie...
  • Thumbnail for Dame (skaak)
    Die dame (♕,♛) is die kragtigste stuk in skaak. Elke speler begin die spel met een dame wat in die middel van die eerste ry langs hulle konings geplaas...
  • Thumbnail for Loper (skaak)
    'n Loper (♗,♝) of biskop is 'n stuk in die bordspel skaak. Lopers behoort saam met ruiters tot die ligte stukke wat buiten pionne die swakste skaakstukke...
  • Thumbnail for Tsjatoeranga
    Tsjatoeranga (kategorie Skaak)
    (Guptatydperk) Indiese bordspel wat gesien word as die gemene voorganger van skaak, shogi, en makruk, en wat verwant is aan chiangtsi en janggi. Tsjatoeranga...
  • Thumbnail for Sjatrandja
    Sjatrandja (kategorie Skaak)
    Sjatrandja شَطْرَنْج is 'n ou vorm van skaak wat uit Indië na Persië gekom het en vir byna 1000 jaar gewild was in Persië. Die vroegste Persiese verwysing...
  • Thumbnail for Skaakmat
    Skaakmat (baie keer afgekort na mat) is die doel van skaak (en ander bordspele van die sjatoerangafamilie) en word bereik wanneer die teenstander se koning...
  • Thumbnail for Sport
    omskryf word as 'n fisieke- (byvoorbeeld rugby) of denkspel (byvoorbeeld skaak) wat in kompetisieverband gespeel kan word. Sport kan ook as ontspanning...
  • Persies-Arabiese voorganger van moderne skaak, en die vroeë vorms van skaak wat in Europa gespeel is. Die Alfil is in moderene skaak deur die loper vervang ....
  • Thumbnail for Shogi
    shōgi?, generale' skaak), ˈʃoʊɡiː, ook bekend as Japannese skaak, is 'n twee-speler bordspel in dieselfde familie as Westerse Skaak, Sjatoeranga, Chinese...
  • Thumbnail for Pion (skaak)
    Die pion (♙♟) is die swakste en mees talryke stuk in die bordspel skaak. Dit verteenwoordig die voetsoldate en meer spesifiek die gewapende piekdraers...
  • Thumbnail for Chiangtsi
    Westerse skaak, sjatoeranga, shogi en janggi. Die hedendaagse vorm van chiangtsi het in China ontwikkel en word daarom algemeen Chinese skaak genoem. Die...
  • Thumbnail for Toring (skaak)
    'n Toring (♖ ♜) is 'n stuk in die bordspel skaak. Die toring behoort te same met die dame tot die swaar stukke wat die kragtigste stukke op die skaakbord...
  • gemeenskap in Suid-Afrika. Hy het 'n groot rol in die ontwikkeling van skaak in Suid-Afrika gespeel. Hy is in Kaapstad gebore en het skoolgegaan aan...
  • Thumbnail for Eros Riccio
    korrespondensie-skaak, onderkampioen van Europa en Olimpiese brons met die Italiaanse nasionale span, en wêreldkampioen in korrespondensie-skaak FICGS. Hy is...
  • Thumbnail for Ruiter (skaak)
    Die ruiter (♘ ♞) is 'n stuk in die bordspel skaak wat 'n ridder voorstel. Dit word gewoonlik deur 'n perdekop voorgestel en staan dus dikwels informeel...
  • Thumbnail for Bobby Fischer
    Fischer was 'n grootmeester in skaak wat in 1972 die enigste Amerikaner geword het wat die amptelike wêreldkampioenskap in skaak kon wen. Robert James Fischer...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MisdaadSokkerKersfeesToringSiya KolisiSelfbeeldDuitslandKankerViëtnamLugbesoedelingJode in Suid-AfrikaEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaCleopatra VIIDermpoliepMigrasie van voëlsGrootste rampe in Suid-AfrikaWiskundige terminologieHematurieWortelJohann de LangeMetafoorLionel MessiBeeldspraakOnderhandelinge om apartheid te beëindigMadison IvyWaterbesoedelingGoogle MapsNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaPuntBateBalletLidwoordSkaapAntoniemChatGPTPropagandaPenisPersentasieHipoteseLys van elemente volgens simboolMoedersdagMasturbasieVoedingAkroniemKaapstadBysteekVaalrivierDachshundVaste stofSeksismeGroepsgebiedewetVoedselkettingVersoeningsdagVisTelwoordHartversakingSwart nasionalismeVoegwoordOranjerivierDierKlein-KarooNasionale VrouemonumentElektroniese of digitale mediaVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameGasGeslagsgelykheidSosiale mediaKriekDonderstormLien se lankstaanskoeneIsraelLys van Afrikaanse televisiereekseLika BerningMorfologie (taalkunde)BreinvliesontstekingFrankryk🡆 More