Wiki Afrikaans 2022: Spesiaal:Soek
AfrikaansVietnameseEnglish

Soekresultate Kaapstad

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Kaapstad" op die wiki

  • Kaapstad (Engels: Cape Town [ˈkeɪptaʊn], Xhosa: iKapa) is saam met Pretoria (die uitvoerende hoofstad) en Bloemfontein (die geregtelike hoofstad) een van
  • Die Universiteit van Kaapstad of UK (Engels: University of Cape Town of UCT) is 'n universiteit geleë in Kaapstad, Suid-Afrika. Dit is die oudste universiteit
  • Die Stad Kaapstad Metropolitaanse Munisipaliteit is 'n een van die agt metropolitaanse munisipaliteite in Suid-Afrika. Die munisipaliteit beslaan 'n oppervlakte
  • Die Kaapstad Internasionale Lughawe (IATA: CPT, ICAO: FACT) is die tweede grootste lughawe in Suid-Afrika na Johannesburg se O.R. Tambo Internasionale
  • voorstad van Kaapstad. Vir die woonbuurt in Gauteng, sien Kensington, Johannesburg. Kensington is 'n oorwegend bruin woonbuurt in Kaapstad. Volgens die
  • artikel handel oor die voorstad in Kaapstad. Vir die voorstad in Pretoria, sien Pretoria Tuine. Tuine is een van Kaapstad se oudste voorstede en is net suid
  • klein suidelike voorstad van Kaapstad wat tussen Rondebosch en Mowbray geleë is. Van die geboue van die Universiteit van Kaapstad is in die voorstad, onder
  • Delft is 'n township in Kaapstad. Volgens die 2011-sensus het Delft 'n bevolking van 152 030 gehad. Op Vrydag, 12 Julie 2019, is die Suid-Afrikaanse Nasionale
  • Brooklyn is 'n voorstad van Kaapstad in die Wes-Kaap met 'n bevolking van 10 941. Brooklyn lê ten noorde van Maitland, wes van die Lugmagbasis Ysterplaat
  • Die Gereformeerde kerk Kaapstad is die tweede oudste gemeente in die GKSA se Klassis Boland. Die gemeente het einde 2015 95 en 20 dooplidmate gehad, vergeleke
  • Claremont is 'n gesogte suidelike voorstad van Kaapstad en word onder meer begrens deur Rondebosch, Nuweland en Kenilworth. Van die grootste aantreklikhede
  • Ajax Kaapstad (Engels: Ajax Cape Town) is 'n Suid-Afrikaanse sokkerklub wat in Parow in Kaapstad geleë is. Hulle speel in die Premier Sokkerliga, die
  • Die Kaapstad-stadion (Engels: Cape Town Stadium, Xhosa: Inkundla yezemidlalo yaseKapa) in Kaapstad, Suid-Afrika, is 'n stadion wat gebou is met die oog
  • van Kaapstad in Suid-Afrika. Vir die stad in Engeland, sien Scarborough. Scarborough is 'n dorp op die Kaapse Skiereiland, geleë net suid van Kaapstad in
  • verder noord teen die Weskus nie. Strandfontein is 'n klein voorstad van Kaapstad. Volgens die 2011-sensus het Strandfontein 'n bevolking van 758 gehad.
  • Century City is 'n voorstad in die noorde van Kaapstad, in die Wes-Kaap-provinsie, Suid-Afrika. Lys van dorpe in Suid-Afrika Subplek Century City Sensus
  • Mowbray (aangestuur vanaf Mowbray, Kaapstad)
    Mowbray is 'n suidelike voorstad van Kaapstad tussen Observatory en Rosebank. Die gebied is in 1657 in plase opgedeel, waarvan die grootste later "Welgelegen"
  • Alhambra-bioskoop, ook bekend as die Alhambra-teater, was ’n teater in Riebeeckstraat, Kaapstad, wat in 1929 in gebruik geneem is. Die Alhambra is in 1928 gebou vir die
  • Ocean View is 'n kleurlingvoorstad in Kaapstad. Volgens die 2011-sensus het Ocean View 'n bevolking van 13 569 gehad. "Subplek Ocean View". Sensus 2011
  • Woodstock (aangestuur vanaf Papendorp, Kaapstad)
    Woodstock is die eerste voorstad van Kaapstad aan die spoorlyn wat oor Wynberg tot in Simonstad loop. Dit is gemengde voorstad met heelwat winkels aan

Resultate vanaf susterprojekte

Wys (vorige 20 | volgende 20) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).