Kaapstad Internasionale Lughawe

Die Kaapstad Internasionale Lughawe (IATA: CPT, ICAO: FACT) is die tweede grootste lughawe in Suid-Afrika na Johannesburg se O.R.

Tambo Internasionale Lughawe en lê sowat 22 kilometer oos van die middestad. Die lughawe is in 1955 as die "DF Malan Lughawe" geopen en word later in die negentiger jare na Cape Town International Airport (CTIA) herdoop. Die volume van lugverkeer het sedert die jaar 1994 aansienlik toegeneem. Tans is daar jaarliks sowat 8,3 miljoen passasiers (2007) wat in Kaapstad aankom of vertrek. Daar word verwag dat die passasiersgetalle tot by die jaar 2015 tot 14 miljoen sal styg.

Kaapstad Internasionale Lughawe
Cape Town International Airport
Kaapstad Internasionale Lughawe
Kaapstad Internasionaal se nuwe sentrale terminaal en openbare vervoerplein
IATA: CPTICAO: FACT
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Eienaar/Operateur Airports Company South Africa
Bedien Kaapstad
Ligging Kaapstad, Suid-Afrika
Spil vir Mango
South African Express
Hoogte bo seevlak 151 vt / 46 m
Koördinate 33°58′10″S 18°35′50″O / 33.96944°S 18.59722°O / -33.96944; 18.59722 18°35′50″O / 33.96944°S 18.59722°O / -33.96944; 18.59722
Webtuiste www.acsa.co.za
Landkaart
CPT is in Cape Town
CPT
CPT

Ligging binne die Metropolitaanse Gebied van Kaapstad

Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
01/19 3 201 10 502 Teer
16/34 1 701 5 581 Teer
Statistieke (2012)
Passasiers 8 505 563
Lugbewegings 91 486
Lughawekapasiteit 14,5 miljoen per jaar
Ekonomiese en sosiale impak 1,2 miljard en 48 duisend
Bronne: Passasierstatistiek, Lugbewegings
Kaapstad Internasionale Lughawe
Internasionale verbindings
Kaapstad Internasionale Lughawe
Streeksverbindings

Kaapstad Internasionale Lughawe is die tweede spil van die Suid-Afrikaanse Lugdiens en is vir die meeste buitelandse toeriste die poort na Suid-Afrika.

Fotogalery

Verwysings

Eksterne Skakels

Tags:

19552015IATA-kodeICAOJohannesburgKaapstadLughaweO.R. Tambo Internasionale LughaweSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Koos BekkerGriekelandElandréSterrestelselVerkleinwoordRoekelose DadeDermpoliepLily CarterAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeHolocaustGeorgiese nasionale rugbyspanKatPankreasKlein vyf diereVerkoueKoorsOoiVingerseksSleurkragHeupvervangingVoorhuidSonPtolemeusPolitieke partyAntjie KrogKoolhidraatBloedsomloopstelselOrganometaalchemieJeuksiektePinksterDieregeluideBywoordVoornaamwoordSonsteekBreingewasMiljardNieuwoudtvilleKruisigingTandbederfPaasfeesHomoniemTropiese sikloonNasiebouNazi-saluutSerafín DengraGodNic de JagerOrgasmeSusan CoetzerBrongitisPerdAndré SchwartzGuillain-Barré-sindroomVarkgriepCleopatra VIIOrthopteraLimfvatstelselGalblaasSeksueel oordraagbare infeksieTarentaleSiembambaWaarheid-en-versoeningskommissieOnderwys (geskiedenis)MarsLys van lande volgens bevolkingOntsteking (geneeskunde)Lys van Griekse mitologiese figureEierleierLys van Afrikaanse skrywersKoninkryk van die NederlandeAfrikanersGeelsugLys van Suid-Afrikaanse skrywersKrokus Stadsaal-aanval🡆 More