Wiki Afrikaans 2022: Spesiaal:Soek
AfrikaansVietnameseEnglish

Soekresultate Akroniem

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Akroniem" op die wiki

  • 'n Akroniem is 'n afkorting wat as 'n woord uitgespreek kan word, byvoorbeeld VIGS (Verworwe immuniteitsgebreksindroom). Meer formeel: 'n Akroniem is
  • Breviatea, Apusomonadida en Opisthokonta. Die term Obazoa is gebaseer op die akroniem OBA vir Opisthokonta, Breviatea, en Apusomonadida. Brown, Matthew W.; Sharpe
  • dorpie in die sentrale deel van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die naam is 'n akroniem vir "Durban Navigational Collieries", 'n myn wat teen die einde van die
  • DVD-ROM is 'n akroniem vir Digital Video Disk - Read-Only Memory ("digitale videoskyf - lees-alleen geheue"). Die skyfies kan tussen 4.7 en 17 GB data
  • Dunckel. Air is 'n bakroniem ('n akroniem waarvan die betekenis ná die woord gevestig word om die woord 'n akroniem te maak) vir Amour, Imagination, Rêve
  • LOL is 'n tipiese element in Internet "slang". Die gebruik van hierdie akroniem het op Usenet ontstaan. Die Afrikaanse ekwivalent wat dikwels gesien word
  • Die groep was ook onder die akroniem KKK bekend, hoewel hulle geen verbintenis met die Ku Klux Klan (wat ook die akroniem gebruik het) gehad het nie.
  • is as 'n woordspel op die Engelse woord vir nuut, asook 'n rekursiewe akroniem: "GNU is not Unix" Slegs die Engelse teks van die GNU Algemene Publieke
  • suidoostelike oewer van die Gariepdam, Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die naam is 'n akroniem vir "Oranje-Vis-tonnel" omrede die waterinlaattoring vir die tonnel by
  • C-SPAN, 'n akroniem vir Cable-Satellite Public Affairs Network, is 'n Amerikaanse kabel- en satelliettelevisienetwerk wat in 1979 deur die Amerikaanse
  • Die Azanian People's Organisation (akroniem AZAPO) is 'n politieke party in Suid-Afrika. Die party is gefundeer op die filisofieë van die Swart Bewussynsbeweging
  • van hierdie lisensie. Die GNU-deel van die afkorting is 'n rekursiewe akroniem vir GNU's Not Unix. Die res verwys na die Engels vir Vrye Dokumentasie
  • sulks by die spele ingeskryf. Die Engelse akroniem ROC word in plaas van die land se naam gebruik. Die akroniem moet in alle gevalle gebruik word en nie
  • vir ERP (Engels: Enterprise resource planning) in. Die naam kom van die akroniem vir Systeme, Anwendungen, Produkte in der Datenverarbeitung wat beteken
  • Die afkorting, of akroniem SAP het verskillende betekenisse: SAP sagtewaremaatskappy Suid-Afrikaanse Party (wat in 1910 onder Louis Botha aan die bewind
  • BIOS, 'n akroniem vir Basic Input/Output System, is 'n biblioteek met 'n stel basisinstruksies vir die eerste kommunikasie tussen die hardeware en die
  • 165.546). Die woord RADAR is in 1942 geskep as 'n akroniem vir Radio Detection and Ranging. Die akroniem vervang die Britse afkorting RDF (Engels vir radio
  • verwyder. Die nokasdeksels bevat swart-en-blou letters en die 'T-VIS' akroniem op die inlaatspruitstuk. Die kragtigste van die 16-klep 4A-GE-enjins, algemeen
  • wat van 'n vaste struktuur of afgrond af onderneem word. "GABA" is 'n akroniem wat bestaan uit vier kategorieë vaste voorwerpe waaruit 'n mens kan spring:
  • Kusek is ‘n akroniem vir “kubieke voet per sekonde”. Die term kusek is gebruik om die vloeisterkte van ‘n rivier aan te dui. Dit beteken dat op ‘n sekere

Resultate vanaf susterprojekte

Wys (vorige 20 | volgende 20) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).