Sokker

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Sokker" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Sokker
    Sokker, soms ook voetbal, is 'n spansport wat tussen twee spanne met elk elf spelers gespeel word, en dikwels as die gewildste sportsoort ter wêreld beskou...
  • Thumbnail for Paralimpiese sokker
    Paralimpiese sokker is 'n aanpassing van sokker vir atlete met gestremdhede. Die sport word gewoonlik volgens die reëls van FIFA, die Internasionale Sokkerfederasie...
  • Die FIFA Sokker-Wêreldbeker (Engels: FIFA World Cup) is 'n sokkerwêreldkampioenskapstoernooi wat al om die vier jaar tussen internasionale mansspanne (wat...
  • Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker (Engels: FIFA Confederations Cup) is al om die vier jaar deur FIFA georganiseer. Dit was normaalweg 'n sokkertoernooi...
  • Thumbnail for Strafskop (sokker)
    'n Strafskop (Engels: penalty) is 'n tipe vryskop in sokker was deur die skeidsregter as 'n strafmaatreël ingespan word nadat 'n oortreding begaan is....
  • Die 20ste FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Portugees: Copa do Mundo da FIFA – Brasil 2014, [ˈkɔpɐ du ˈmũdu da ˈfifɐ bɾaˈziw ˈdojz ˈmiw i kaˈtoʁzi]; Engels:...
  • Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2021 sou oorspronklik in Katar aangebied word, nadat op 2 Desember 2010 die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022...
  • Die 13de FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Spaans: Copa Mundial de Fútbol – México ’86; Engels: FIFA World Cup) is vanaf 31 Mei tot 29 Junie 1986 in Meksiko...
  • Die 19de FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Engels: FIFA World Cup South Africa 2010) is vanaf 11 Junie tot 11 Julie 2010 in Suid-Afrika aangebied. Dit was...
  • Thumbnail for FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1958
    Die sesde FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Sweeds: Världsmästerskapet i Fotboll – Sverige 1958; Engels: FIFA World Cup) is vanaf 8 tot 29 Junie 1958 in...
  • Thumbnail for FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1978
    Die elfde FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Spaans: Copa Mundial de Fútbol – Argentina ’78; Engels: FIFA World Cup) is vanaf 1 tot 25 Junie 1978 in Argentinië...
  • Die 21ste FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Russies: Чемпионат мира по футболу FIFA 2018, Tsjempionat mira po foetboloe FIFA 2018, [tɕɪmʲpʲɪɐˈnat ˈmʲirə...
  • Thumbnail for FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994
    FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Engels: World Cup ’94) is vanaf 17 Junie tot 17 Julie 1994 in die Verenigde State aangebied. Dit was die eerste Sokker-Wêreldbekertoernooi...
  • Die 18de FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Duits: Fußball-Weltmeisterschaft 2006 – Deutschland 2006; Engels: FIFA World Cup) is vanaf 9 Junie tot 9 Julie...
  • Thumbnail for FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1938
    Die derde FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Frans: Coupe du Monde 1938 – France; Engels: FIFA World Cup) is vanaf 4 tot 19 Junie 1938 in Frankryk aangebied...
  • Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013 (Portugees: Copa das Confederações da FIFA Brasil 2013; Engels: FIFA Confederations Cup) is van 15 tot 30 Junie...
  • Die twaalfde FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Spaans: Copa Mundial de Fútbol – España 82; Engels: FIFA World Cup) is vanaf 13 Junie tot 11 Julie 1982 in...
  • Thumbnail for FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1966
    FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Engels: World Cup 1966 – England) is vanaf 11 tot 30 Julie 1966 aangebied in Engeland, die “tuiste van sokker”. Dit...
  • Thumbnail for FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1974
    Die tiende FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Duits: Fußball-Weltmeisterschaft 1974; Engels: FIFA World Cup) is vanaf 13 Junie tot 7 Julie 1974 in Wes-Duitsland...
  • Die 16de FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Frans: Coupe du Monde – France 98; Engels: FIFA World Cup) is vanaf 10 Junie tot 12 Julie 1998 in Frankryk aangebied...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Europese verkenning van Suid-AfrikaLemoenGroot vyfNasiebouKindermishandeling0 (getal)KommunikasieKoppeltekenRichard Francis BurtonBernice WestSHeuningInstagramKankerbossieLiewe HeksieDierLys van Afrikaanse televisiereekseYstervarkKroonstadKatjieLys van bekende Suid-AfrikanersHindoeïsmeKlavierAntjie SomersEkonomie van Suid-AfrikaRobbeneilandAkkedisMasjienWaterpokkiesHartaanvalRassismeXHTMLOmgewingskwessies in Suider-AfrikaVormDroomGroot Sfinks van GizaNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyGoudNarsismeMuisvoëlSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Pad na jou hartBloedvergiftigingMenseregteEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaPoleGriepVaginale kankerEjakulasieSonnestelselEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaMangaanOrgaanEmo AdamsSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024ManslagAardverwarmingGroepsgebiedewetSomerJuanita du PlessisAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeWaterbesparing in Suid-AfrikaNaaldekokerMasizole MnqaselaAngolese BurgeroorlogOnafhanklike Verkiesingskommissie van Suid-AfrikaRepubliek Venesië15 FebruarieAB de VilliersOlifantPatriotic AllianceSuid-AfrikaSpringbokafrigtersSeksuele penetrasieIronie🡆 More